Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Sesriem

4.4 / 5  
volgens 11 resensies
Lees regte resensies van Sesriem van 11 geverifieerde gaste.
Indien jy Sesriem besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sesriem.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sesriem akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sesriem Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sesriem Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 982
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sesriem

Desert Quiver Camp is net 5 km vanaf die ingangshek na Sossusvlei geleë. Dié moderne, unieke selfsorgverblyf is ontwerp om perfek met die natuurlike omgewing in te skakel. Verblyf word in 24 selfsorg-eenhede aan...

Vanaf
R1 982
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sesriem

Desert Camp is slegs 5 km van die ingangshek van Sossusvlei en Sesriem in die Namib Nauklauft-park af. Desert Camp skuil tussen eeue-oue doringbome en bied 'n onoortreflike uitsig oor die woestyn en op die omliggend...

Vanaf
R4 840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sesriem

Le Mirage Resort and Spa is 'n unieke instansie in die Sossusvlei-omgewing en bied gaste 'n ontspanne wegbreek net 22 km van Sesriem af. Gaste kan die Camelthorn-kamers in die middelste gebou bespreek of die Oasis-...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Sesriem

Sossus Oasis Campsite is by Sesriem en Sossusvlei se toegangshek geleë. Dié area is bekend vir die hoë rooi sandduine van die Namibwoestyn en die merkwaardige dieptes van die Sesriem Canyon. Dié eiendom beskik ...

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sesriem

Sossusvlei Lodge is by die ingangshek na die Namib Naukluft Park geleë en bied direkte toegang tot die hoë rooi sandduine, die bekende Sossusvleipanne, die swart, versteende bome van die Dooievlei en die Sesriempo...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Sesriem

Vanaf
R3 920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hardap, Namibië

Agama River Camp bied verblyf in rivierkamp-chalets en 'n kampeerplek onder skaduryke akasiabome. Die kampeerplek is aan die voet van die Naukluftberge geleë, sowat 30 km suid vanaf Solitaire en 50 km vanaf Sesriem...

Vanaf
R3 210
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hardap, Namibië

We Kebi Safari Lodge is 'n uur se ry vanaf Sossusvlei op die C19. Dié lodge nooi jou uit om die rustigheid, privaatheid en ontspanning van hierdie egte Afrika-bestemming te ervaar deur een van ons individuele, luuk...

15% af Aanbod!
VanafR494
R420
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Hardap, Namibië

Namib Desert Camping bied 3 kampeerplekke op die oewer van die 'n droë rivier onder akasiabome met 'n pragtige uitsig oor Namibië se gefossileerde duine. Die kampeerplek is ideaal vir diegene wat Sossusvlei wil ve...

Vanaf
R1 364
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hardap, Namibië

Namib Desert Lodge is tussen die asemrowende gefossileerde duine in die Sossusvlei-area in die Namibwoestyn geleë. Hier kan gaste die sonsondergange en oggendritte tussen die rooi duine geniet. Gaste kan in die swe...

20% af Aanbod!
VanafR3 790
R3 032
per nag, vir 2 mense
Lodge in Abbabis, Namibië

Moon Mountain Lodge is 'n tent-lodge aan die voet van die Naukluft-berge. Die lodge is 56 km vanaf Sesriem - die poort na Sossusvlei, die tuiste van die wêreld se hoogste duine. Dis ook naby die dorpie Solitaire. ...

40% af Aanbod!
VanafR1 200
R720
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Hardap, Namibië

Capricorn Restcamp langs die Naukluftberge is die perfekte oornagplek vir gaste wat tussen Windhoek en Sossusvlei reis of vanaf die Suide tot by die kus toer. Ná 'n lang dag kan jy op die stoep ontspan en die uitsi...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Lodge in Hardap, Namibië

Tismaree Guestfarm bied 'n lieflike berguitsig en is 3 km vanaf Rietoog, tussen Windhoek en Sossusvlei. Die gasteplaas het 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 en 'n gesinskamer met slaapplek vir 7. Die kamers het d...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hardap, Namibië

Duwisib Guest Farm & Camping bied maaltye en gedeelde selfsorg- of kampverblyf, en is op die randjie van die pragtige Namibwoestyn in Namibië se Hardap-streek geleë. Duwisib Guest Farm & Camping beskik oor 5 kamp...


Akkommodasie binne 200 km vanaf Sesriem

Vanaf
R242
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hardap, Namibië

Betta Camp is meer bekend as die pragtige gramadoelas van die suid-westelike deel van die Namib-woestyn op die kruising van die C27- en die D826-roetes. Betta Camp is 20,2 km vanaf Duwisib Kasteel. Die verblyf word...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hardap, Namibië

At Kronenhof Lodge bied basiese selfsorgverblyf en kampterreine in 'n natuurreservaat 100 km vanaf Maltahohe in die Hardap-streek van Namibië. Die verblyf bestaan uit 5 Selfsorg-eenhede en 6 kampterreine. Die self...

Vanaf
R470
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Khomas, Namibië

Namibgrens Guest Farm is op 'n skilderagtige plaas en bied verskillende verblyfopsies 60 km vanaf Solitaire in Namibië se Khomasstreek. Verblyf word in luukse, vrystaande twee- en drieslaapkamer-villas, en suite-k...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 16

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za