Design House of Karuna
6 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - 16 Clifton Road, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Design House of Karuna is 'n gastehuis in die natuurreservaat van Kampsbaai. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf, wat dit ideaal maak vir kuns-entoesiaste wat op soek is na 'n wegbreek of oornag-toevlugsoord.
Verblyf word gebied in verskeie kamers met slaapplek vir 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n spa-bad, stort, toilet en wasbak.
Die gedeelde oopplan-kombuis lei na die sitarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die gedeelde sitarea het 'n etenstafel, kaggel en gemaklike rusbanke.
Die gastehuis lei na 'n gedeelde agterplaas met 'n houtdek, meubels, 'n vuurput, braaigeriewe en 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 16 Clifton Road, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
16 Clifton Road, Camps Bay, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang