+45

Destiny Lodge - Cullinan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Bertus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lekke gebly en ontspan. Pragtige tuine. Alles op standaard en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Destiny
Destiny Lodge - Cullinan
Baie dankie vir die positiewe resensie.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xander J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gemaklik, mooi en skoon. Sou net graag 'n asblik in die kamer wou hê vir papiertjies. Ek het lekker geslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Destiny
Destiny Lodge - Cullinan
Thank you very much for letting us know. We will put some bins in the rooms.

Marilie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Andersins was dit heel aanvaarbaar. Baie lekker stil plek, ook veilig! Kort maar bietjie aandag, maar diens wat goed. Een groot probleem, ons het in eenheid 10 gebly. Stort geen water nie! Definitief fout met die stort, want die wasbak en toilet se water werk. Baie sleg as jy die heeldag op die pad was en uitsien na 'n lekker warm stort, en daar is niks water om te stort nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Destiny
Destiny Lodge - Cullinan
Thank you very much for the heads up. We will definitely attend to it. Thank you for your feedback.

Rulien K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2026

Ons het baie lekker gebly. Ons was daar vir 'n netbaltoernooi en na lang warm dae was die verblyf baie gemaklik en heerlik koel met die lugversorging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Destiny
Destiny Lodge - Cullinan
Thank you very much for the positive feedback.

Marsia K
1 nag Saam met vriende
2.4
Mei 2026

Attention to detail mense! Die plek is baie goed onderhou, en was sekerlik in sy dae 'n pragtige venue. Maar, jy kan glad nie in kontak kom met die gasheer/vrou nie. Ons het twee eenhede bespreek vir 2 pare. Ons eenheid alhoewel ons 2 persone was, slegs 1 water, 1 handdoek, 1 koffie, tee ens. Die ekstra komberse/duvets was vir enkelbed alhoewel die bed in die eenheid king size is. Selfs die elektriese kombers was vir enkelbed! TV het glad nie gewerk nie. Geen WiFi beskikbaar nie. Dis nogals jammer want dit is daardie klein attention to detail wat my oortuig om terug te kom/aan te beveel.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Destiny
Destiny Lodge - Cullinan
Thank you for taking the time to share your feedback. We truly appreciate your honest review and are pleased to hear that you found our property well maintained and beautiful. We sincerely apologise for the shortcomings you experienced during your stay. The issues regarding the room amenities, bedding, television, and communication do not reflect the standard of service we strive to provide. We understand how important these details are in ensuring a comfortable and enjoyable stay, and we regret that we fell short of your expectations. Please be assured that your comments have been noted and shared with our team so that we can address these matters and improve our guest experience. We value all feedback as it helps us identify areas where we can do better. Thank you once again for bringing these concerns to our attention. We hope you will consider giving us another opportunity in the future to provide you with the level of service and hospitality that Destiny Lodge Cullinan is known for. Kind regards, The Destiny Lodge Cullinan

Zelna E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ons het awesome memories daar! Ek en my susters het heerlik gebly! Die kos is heerlik, die personeel baie vriendelik en behulpsaam, baie netjies en skoon. Ons het ook van die Spa gebruik gemaak, wat wonderlik was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Destiny
Destiny Lodge - Cullinan
Thank you for your honest review, Zelna. Hope you will pop in again!

Jenny C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Pleasant and peaceful. Very pleasant and welcoming staff. Clean and very well-manicured gardens. Breakfast was fresh every morning, quick and hassle-free.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Destiny
Destiny Lodge - Cullinan
Thank you for your honest review, Jenny. Hope you will pop in again!

Ronel D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Heerlike stil ligging, ten spyte van die paar voertuie wat daar verbyry. Ons het baie lekker gekuier! Destiny Lodge is pragtig, en hulle 'English breakfast' is uit die boonste rakke. Hulle kliëntediens is fantasties, baie vriendelike mense. Ek sal graag voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann H
1 nag
5.0
Mrt 2025

Very pleasurable. Just slept over, room was very nice, breakfast was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Destiny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot no 24 Lewzene Estate, R513 Road Bronkhorstpruit, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNDBhMzgwLThjMjctNDhlOS1iNzQ5LTZhZTYxYWRmODg3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 Plot no 24 Lewzene Estate R513 Road Bronkhorstpruit 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.671371104093 28.537738197114
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang