Destiny Lodge - Cullinan

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Destiny Lodge is in die hart van die historiese, Victoriaanse dorp Cullinan geleë wat veral bekend is vir sy diamante. Ons sal jou met koninklike gasvryheid behandel, of jy nou 'n sakereisiger, vakansieganger of amperbruid is.

Destiny Lodge bied jou 18 luukse eenhede wat elk gemeubileer is met ons gaste se spesiale behoeftes in gedagte. Al die eenhede het en suite-badkamers, DStv, yskassies, elektriese komberse, muurverwarmers, koffie- en teemaakgeriewe, haardroërs en 'n spieëlkas. Al die eenhede het 'n private veranda waar jy kan ontspan en 'n drankie of sigaret kan geniet terwyl jy oor die rustige tuin uitkyk en na die klank van water wat borrel uit 'n paar fonteine luister. Alle maaltye is vir ons gaste beskikbaar. Ons probeer ook ons bes om voorsiening te maak vir verskillende voorkeure.

Ons gaste het ook toegang tot verskillende erfenisterreine, museums, restaurante, dag-spa's en baie meer. Die Diamantmyn-toer is 'n ervaring wat jy nie wil misloop nie, veral saam met 'n Village-toer, en later kan jy die dag afsluit met 'n onvergeetlike ervaring by As Greek As It Gets.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Destiny Lodge - Cullinan gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 210 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]