+8
Selfsorg in Somerset-Wes

Detached Garden Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Biffie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Lieflike selfsorg kothuis! Ons het baie lekker gebly! Dis geleë in 'n rustige omgewing. Die kothuis is netjies ingerig met alles wat jy benodig. Ek beveel die verblyf beslis aan! Christian het ons vriendelik ontvang. Sy gasvryheid verdien beslis spesiale vermelding, soos reeds genoem in van die ander resensies. Ons het selfs 'n klein handleiding ontvang met al die nodige inligting vir ons verblyf en besoekpunte in die omliggende omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Het heerlik uitgerus en die stilte geniet. Wat 'n stunning plekkie. Sal beslis volgende keer weer daar oorslaap. Gasheer was baie vriendelik en hoflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly Ek het baie lekker gebly. Die gasheer, Christian, is besonders vriendelik en sy gasvryheid verdien spesiale vermelding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mello J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Peaceful and safe. Our stay was very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Dit is 'n baie netjiese plek en baie modern. Die gasheer is baie vriendelik. Dit is 'n briljante plekkie om in te bly. Net een woord om dit te beskryf: heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christian
Detached Garden Cottage
Baie dankie vir die mooi woorde en ons sien uit daarna om julle sommer vinnig weer by ons te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Christian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R575
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Thom Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34c9bdf60f50521caed149706311f045c14834365841a6de303bb6e8b5fcec79ad299cc734c8da908d2b9390aae16786dd8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 4 Thom Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.077478205802 18.881035420238
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang