Detached Garden Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Thom Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R539 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vrystaande Tuinkothuis is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in 'n stil woonbuurt in Somerset-Wes. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 'n oopplan-slaaparea en 'n badkamer. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens sluit die eenheid 'n slim-TV in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat buitepatio, 'n omsetter en veilige parkering op die perseel geniet. Plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en verskeie wynplase soos Vergelegen en Lourensford Wynlandgoed is naby. Die Helderberg Natuurreservaat is ongeveer 1.6 km weg, terwyl die Kaapstad Internasionale Lughawe ongeveer 36 km weg is.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Thom Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Thom Street, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang