DeWaterkant Living with Harbour Views
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 017 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
DeWaterkant Living with Harbour Views is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die lewendige Kaapstad. Perfek geskik vir sakereisigers of vakansiegangers, bied hierdie moderne woonstel 'n gemaklike basis vanwaar die stad verken en die lewendige omgewing geniet kan word.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met 2 sitplekke en die sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea maak oop na 'n oordekte balkon met sitplek en pragtige uitsigte oor die stad en hawe. Vir gaste wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 1 km weg, en Rocklands Beach is 2.9 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 58
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 117 Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang