+150
Lodge in Naboomspruit

Diamond Creek Bush Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jeanne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige lodge met 'n mengsel van natuur, luukse kamers met asemrowende uitsig. Die naweek was besonders lekker. Die personeel was vriendelik en die plaas se plantengroei was 'n lus vir die oog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardus H D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Beautiful place to stay. Had a great experience and everyone was really welcoming and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige plek in die Bosveld. Netjiese lodge met baie voël- en dierlewe, rustige en veilige plek in die middel van die Bosveld. Hulpvaardige en vriendelike diens van personeel, hoogs aanbeveel net rus of besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Mooi, maar min privaatheid. Die natuurskoonheid was beter as wat ons verwag het en dit is regtig 'n mooi klein wilds plasie. Die eenheid waarin ons gebly het, se privaatheid was bietjie min. Jy deel 'n stoep met nog 'n eenheid en daar is net dik hout blinders voor jou skuifdeur (geen gordyn), wat direk op jou bed front en nie alles toe maak nie. Die ander eenhede is almal nogal naby mekaar, so jy kan hoor wanneer ander mense kuier of lag of hard praat. Ook binne die eenheid is die klein bar yskas, toilet en stort oop met geen deur tussen dit en die slaapkamer nie (nie ons gepla nie, maar dalk sal dit iemand anders). Daar is wel 'n afskeid muur met die slaapkamer en klein muurtjies vir die onderskeie gedeeltes. Die eenheid het spinnekoprakke in die badkamer hoeke gehad. Ook hulle het buite die handseep vir die wasbak (wat bitter min oor gehad het in die botteltjie), geen seep vir die stort gehad nie. Hulle het wel 'n paar skoon handdoeke en een klein handdoek vir die wasbak gegee. Ons het net een aand gebly, wat miskien verduidelik hoekom hulle nie enige aanvullings vir die seep gemaak het nie. Die opsigter het ons ook nogal baie gepla. Voor die tyd het sy ons gebel om reelings te tref waar om haar te ontmoet, wat onnodig was, omdat dit reg langs die ingang van die lodge was. Sy het ook ons per ongeluk gebel en ons verwar met 'n ander kliënt vroeër in die week. Die volgende oggend wou sy 08:00 met ons praat om seker te maak alles is ok. Ons sou 'n laat aand gehad het en wou nie gepla word nie, wat ons vir haar genoem het. Ons afstandsbeheer vir die hek het ook nie gewerk nie, wat ons eers laat die aand agtergekom het en toevallig 'n ander kliënt ons gehelp het om in te kom. As jy 'n groot groep is wat lekker wil kuier, dan is die plek dalk vir jou, maar as jy 'n private nagsrus wil hê, bly eerder weg.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leana V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Idiliese stilte. Diamond Creek Bush Lodge is 'n fantastiese rustige bosveldervaring. Al die eenhede het 'n uitsig oor die dam en die gemeenskaplike kuierarea is ruim, goed toegerus en toeganklik. Daar is twee dekke wat altwee rustig oor die water uitkyk en die vuurvliegies en paddakoor in die aand bring mens naby aan die natuur. Daar is fantastiese wild op die plaas en vroegoggend en laatmiddag is die pad na- en vanaf die lodge waarlik besigtingswaardig - van goue wildebeeste tot baba kameelperde en baie ander skaars wild soos njalas en swartwitpense. Al die geriewe is skoon en netjies en die gasheer en werknemers is vriendelik en akkomoderend. Ons het baie lekker gebly en ons siele is weer verkwik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Another weekend getaway that hit the ball for six. Our stay was good and it is a lovely spot. What did impress me was the quality and standard of maintenance and attention to detail on the whole farm. It is clearly well managed and I would be confident to book again knowing that we will have a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Uitstaande gehalte! Stunning lodge met baie vriendelike kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lodge and accommodation very well maintained. Only stayed one night for a local mountain bike race but will recommend this place to anyone for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige juweel in die bos. Pragtige plekkie. Alles wat ons benodig het, was daar tot ons beskikking gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 300
25 % AF
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 300
25 % AF
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 300
25 % AF
R 1 300 R 975
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Farm Diamant, Off the R520, Naboomspruit, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc2355a6f3881d160a24b8194be8218429ca088c44aa4cfed194a1e5063fa4a2b77444613488700e45f59a892c2ba8185c9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag (plek vir 3) 82 5 1 5 Farm Diamant Off the R520 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.451167 28.660462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang