+27
Oord in Riversdal

Dibiki Holiday Resort Riversdal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Rudie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig, mooi en baie veilig. Baie lekker gebly. Goed geleë, skoon en netjies, en die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig! Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Lekker rustig. Skoon, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Baie dankie. Hoop julle weer hier by ons te verwelkom in die toekoms.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Thank you Penny, we are glad you enjoyed your stay. We hope to welcome you back again.

Fredline W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties. Baie lekker gebly, so ek beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Baie dankie, ons sien uit om u weer hier by ons te verwelkom vir nog 'n lekker kuier.

Surika F
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mrt 2026

Glad nie lekker gebly nie. Dit het gevoel ons is in 'n koshuis, dit het gevoel ons is weer in skoolkoshuis, ons vertaan dat veiligheid belangrik is maar as Dibiki se huis reels vroeer bekend gemaak is of as dit op die webtuiste beskikbaar is dan sou ons nie geboek het nie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Goeie Dag Surika. Dit is jammer om te hoor dat u nie lekker gebly het nie. Dieselfde dag wat u die bespreking gemaak het, het ons persoonlik ook 'n epos gestuur, na die epos adres wat u gegee het om die bespreking te maak deur die platform, met al ons reels en regulasies. Ek is baie jammer weer eens.

Mario P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2025

Lekker gekuier by Dibiki. Baie veilige area. Die groot swembad is baie voordelig vir die warm klimaat in Riversdal. Ons het lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Baie dankie. Ons is bly u het dit hier by ons geniet, en ons sien uit om u weer hier te verwelkom.

Sergio J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was lekker. Ja. Sit net meer koffie en suiker in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Baie dankie, ons is bly jul het dit hier geniet.

Dirk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Ideaal vir 'n veblyfplek as jy skolesport kom kyk. Baie gerieflik en naby eetplekke en skole.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Baie dankie. Ons is bly jul het dit hier geniet. En sien uit na jul volgende kuier by Dibiki.

Karen B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Netjiese oord. Chalets is goed ingerig met die nodige, spesiaal vir ons aangepas vir 5 volwassenes. Ons kuier was baie vinnig, omdat ons slegs daar was vir 'n begrafnisdiens op Riversdal. Oord is baie netjies en goed instandgehou, baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Baie dankie. Ons hoop om jul volgende keer hier te verwelkom op 'n vakansie en 'n langer kuiertjie in Riversdal.

Tania M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2023

Nice and quiet. Close to shops and nice to have a picnic next to the pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Dibiki Holiday Resort Riversdal
Thank you. We hope to welcome you back soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Truter Road, Riversdale, 6670, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ee4c0aca4ff2320d5a968e76a17f569414729f584b93a649a54a50e7d100621e6d8a2bcd51025fd100648b14cf354069480?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 8 Truter Road Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.088019791339 21.247800087697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang