Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dibiki Holiday Resort Riversdal

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Dibiki Holiday Resort Riversdal
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dirk M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal vir 'n veblyfplek as jy skolesport kom kyk.

Baie gerieflik en naby eetplekke en skole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania M
Gesin met klein kinders

Nice and quiet.

Close to shops and nice to have a picnic next to the pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen B
Gesin met tieners

Netjiese oord.

Chalets is goed ingerig met die nodige, spesiaal vir ons aangepas vir 5 volwassenes. Ons kuier was baie vinnig, omdat ons slegs daar was vir 'n begrafnisdiens op Riversdal. Oord is baie netjies en goed instandgehou, baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien B
Gesin met klein kinders

Gerieflik en netjies, als wat 'n mens benodig, vriendelike personeel.

Met aankoms was ontvangs baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was mooi, skoon en netjies. Die kamer is gerieflik en die leefvertrek is ruim. Die kombuis is goed ingerig. Ons sal weer daarvan gebruik maak vorentoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dibiki Holiday Resort Riversdal se terugvoer

Baie dankie Elmien. Ons is bly jul het dit hier geniet en sien uit daarna om jul weer hier te verwelkom.

Dibiki Holiday Resort Riversdal
Emile S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en als was gerieflik.

Eienaars het ons goed ontvang en als was in plek toe ons daar gekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dibiki Holiday Resort Riversdal se terugvoer

Hi Emile
Baie dankie vir jul resensie. Ons is bly jul het dit hier geniet en sien uit daarna om jul weer hier te kan verwelkom.

Dibiki Holiday Resort Riversdal
Freddie J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjiese plekkie.

Omgewing is veilig. Ons het lekker geslaap. Sal dit aanbeveel. Pak net 'n ekstra handdoek in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dibiki Holiday Resort Riversdal se terugvoer

Hi Freddie, baie dankie vir jul aanbeveling. Bly jul het dit geniet. Sal beslis dit aanbeveel om 'n swem handoek in te pak vir die groot swembad vir die lekker warmer dae. Badhandoeke word voorsien, daar is ook ekstra in die kas en op aanvraag. Ons hoop om jul binnekort weer hier te kan verwelkom.

Dibiki Holiday Resort Riversdal
Christa D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename oord.

Ons het min tyd daar spandeer wat my skoonma is oorlede in Riversdal, maar sal dit weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dibiki Holiday Resort Riversdal se terugvoer

Hi Christa, vreeslik jammer om te hoor van u skoonma. Ons hoop om jul weer hier te verwelkom in die toekoms.

Dibiki Holiday Resort Riversdal
Alicia T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia T
Enkelreisiger

Very neat, secure and beautiful place.

Helpful staff and lovely room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dibiki Holiday Resort Riversdal se terugvoer

Thank you Alicia. Hope to welcome you back soon.

Dibiki Holiday Resort Riversdal
John J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J
Saam met vriende

Fantasmagories.

Alles was baie gerieflik, die personeel baie professioneel en vriendelik. sal beslis weer van jul dienste gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dibiki Holiday Resort Riversdal se terugvoer

Baie dankie vir die fantastiese terugvoer. Hoop om jul binnekort weer te verwelkom.

Dibiki Holiday Resort Riversdal
Ben B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker gebly.

Die volgende word aanbeveel: gemakstoele in kuierarea, skadunet parkering en ekstra pakplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die bestuurder van Dibiki het ons hartlik ontvang en ons dadelik laat tuis voel.

Die woonstelletjies is goed ingerig, met ’n braaiplek by die deur. Alle toebehore was aangeskakel en die personeel is werklik vriendelik. Ons sal Dibiki baie beslis aanbeveel. Die eienaars het ons van die begin tot einde baie welkom laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dibiki Holiday Resort Riversdal se terugvoer

Thank you for your review and kind words. We are glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back soon.
Kind Regards
Mart-Marie

Dibiki Holiday Resort Riversdal
Wilma B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf en personeel baie gaaf en behulpsaam.

Dit is baie skoon en netjies. Kombuisware is alles wat jy nodig het. Al probleem wat ons gehad het is die WiFi in die chalet. Nie sterk genoeg gewees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Dibiki Holiday Resort Riversdal se terugvoer

Wilma, baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal beslis nog aandag gee aan die wifi. Ek is bly julle het jul tydjie hier geniet, en hoop om jul weer terug te kan verwelkom in die toekoms.
Dibikigroete
Mart-Marie

Dibiki Holiday Resort Riversdal
Theo M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo M
Saam met vriende

Dit was 'n uitstekende wegbreek.

Ek sal beslis Dibiki aanbeveel vir mense wat na rustigheid soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dané B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dané B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Uitstekende mooi plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Truterweg 8, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f0fbb970e1f8696604c33de1c49e045d5e3c57a39b4aff67df88fd5b5e1bf870729cbeff7244e68943fc39216e32de8a6c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 8 Truter Road Riversdale 6670 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.088019791339 21.247800087697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem