7 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Luyt Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Blou Deur bied selfsorgverblyf, ideaal vir 'n klein gesin of twee vriende in die hartjie van Hermanus.
Die huis bied slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbel grootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n aparte bafkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die oopplan-kombuis en -leefarea is 'n eetarea met 'n eetkamertafel vir 4, sowel as 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste alfresco-maaltye op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai-area. Parkeerplek word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Hoy's Koppie, Hermanus Waterfront en Hermanus Beach almal binne loopafstand van die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Truda Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 2 Luyt Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Blou Deur het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Luyt Street, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang