+209
Kampeer/karavaan in Mookgopong

Die Boer en Die Belg

  • Slaapplek vir 139 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Andante Access Road, Mookgopong, 0825, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Die Boer en Die Belg is in die pragtige Waterberg Bosveld naby Naboomspruit in 'n malariavrye area van die Limpopo Provinsie geleë. Slegs 90 minute se ry vanaf Pretoria op die N1, bied die wildplaas 'n onvergeetlike smaak van die Afrika Bosveld.

Verblyf word gebied in rondawel tipe chalets of in die karavaanpark en kampeerterrein. Kom ontspan in ons ten volle toegeruste 2, 4 of 6-bed, selfsorg, lugversorgde rondawels, met privaat braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.

Die Plaas het 'n pragtige nuwe geleentheid vir troues, verjaarsdae, jaareindfunksies en musiekvertonings.

Daar is ook 'n 6 hektaar oop bosveld wat blykbaar die ontmoetingsplek van meeste van die spesies bokke in die laatmiddag is. Die blouwildebye, koedoes, sebras, rooibokke en blesbokke, en soms njalas, kan gesien word wat lui rondloop en wei op die welige gras op hierdie oop veld soos die son sak.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lindie S
5.0
Ons sal beslis weer die Boer en die Belg besoek. Beslis waarde vir geld. Die kampterrein was baie mooi, skoon en netjies. Personeel is vriendelik en b...
Sien meer
Mrt 2026
Sandile S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful experience. I had a short but great stay at the farm. Managed to catch some catfish at the stream! The hot tub made the campin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Dawie D
5.0
Vriendelike diens, meer gekry as wat ek verwag het. Baie lekker gebly, dankie.
Feb 2026
Juanet W
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig refreshing stilte. Heerlik gebly. Dit was 'n last minute besluit om weg te breek en ons was aangenaam verras. Presies wat ons nodig gehad het n...
Sien meer
Jan 2026
Andre D
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gerus. Plek was netjies en skoon.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 194

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Andante Access Road, Mookgopong, 0825, Limpopo
  • Gaste dink Die Boer en Die Belg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Andante Access Road, Mookgopong, 0825, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 139 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgLR6ko5CL60iaYrPIdj3P2GlKIxMR2oXCIAjhkATToDD4PkIQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 Andante Access Road Mookgopong 0825 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -24.450958632965 28.704416155815

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang