Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Boer en Die Belg @ Andante

Kampeer/karavaan
Kampeerplek
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Geskik vir karavane, tente en motorwoonwaens. Daar is 220 V elektriese punte, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Privaat kampeerplek
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kampeerterrein het 'n privaat ablusieblok en is nie deel van die karavaanpark nie, dis naby die Bush Suite en die Pool Suites. Daar is braaigeriewe, 'n groot grasperk met heelwat skaduwee asook water en elektrisiteit. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Privaat Boskamp
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Privaat Boskamp vir die meer avontuurlustige kampeerder. Hierdie kamp het slaapplek vir 4 gaste wat heeltemal onafhanklik kan kamp. Daar is 'n boma en braaigeriewe, asook 'n toilet, stort en warm water d.m.v. 'n donkiestelsel, maar geen elektrisiteit nie. Dié eenheid het 'n boma braai-area en 'n houtvuur-warmbad. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swembad-suite met slaapplek vir 4 gaste
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Raak lekker rustig in hierdie suite wat toegerus is vir selfsorg en beskik oor 4 beddens, lugversorging, braaigeriewe en toegang bied tot die gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Swembad-suite met slaapplek vir 6 gaste
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Raak lekker rustig in hierdie suite wat toegerus is vir selfsorg en beskik oor 6 beddens, lugversorging, braaigeriewe en toegang bied tot die gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bos-suite
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suit is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en lugversorging. Daar is 'n braai-area binne en buite die eenheid. Die rondawel is dus 'n selfsorg-eenheid en bied 'n ontspanne tydjie vir 4 gaste op ’n dubbel- en stapelbed. Buite die eenheid is 'n Boma-area en 'n warm bad wat gaste self met hout moet stook, ideaal vir die winter. Gaste kan lekker hier kuier en die sonsondergang, sonsopkoms of sterrehemel aanskou. Dié eenheid het 'n boma braai-area en 'n houtvuur-warmbad. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fountain-suite
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-suite bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea. Daar is ook 'n badkamer met 'n bad en 'n kombuis met 'n oond/stoof en 'n yskas. Die eenheid het 'n stoep met 'n uitsig oor die natuurlike fontein met Koi-vis. Buite die eenheid is 'n Boma-area en 'n warm bad wat gaste self met hout moet stook, ideaal vir die winter. Gaste kan lekker hier kuier en die sonsondergang, sonsopkoms of sterrehemel aanskou. Dié eenheid het 'n boma braai-area en 'n houtvuur-warmbad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eksklusiewe Houthuisie
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die huis is pragtig en eksklusief, volledig ingerig, selfsorg en daagliks omring met die voëls se gesag en wild. Daar is 2 slaapkamers met volledige en suite-badkamers wat die badkamer op die grondverdieping deel. Oopplan-leefarea met boma braai-area en houtvuur-warmbad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Kinders tussen 0 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.


Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 82 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgLR6ko5CL60iaYrPIdj3P2GlKIxMR2oXCIAjhkATToDD4PkIQf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 146 5 1 5 Andante Access Road Mookgopong 0825 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 12:00 -24.450958632965 28.704416155815
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem