Die Boer en Die Belg @ Andante
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kristel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 146
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Tania D - Apr 2024
Algehele gradering
As jy wil rus is die plek vir jou! Baie privaat met die wild om jou.
Rina K - Apr 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Santie C - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike kampterrein!
Lees meerChantel E - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Pieter H - Feb 2024
Algehele gradering
Vreeslik baie geniet. Sal weer daar bly!
Johan J - Feb 2024
Algehele gradering
Angename wildsplaas ervaring.
Britt S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Karen L - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig.
Woutie K - Des 2023
Algehele gradering
Baie gerus.
Harm C - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige natuur en baie netjiese en skoon.
Harm C - Nov 2023
Algehele gradering
Pragtige en rustige kampplekke.
Thomas B - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker rustige bos naweek.
Herman L - Nov 2023
Algehele gradering
Oulike plekkie in die bos.
Vanessa B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Mariaan J - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Van die inboek tot uitboek was alles perfek. Net wat 'n bosveld stilte kan bied.
Erik P - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het 'n onvergeetlike huweliksherdenking gehad en die personeel het dit vir ons baie spesiaal gemaak.
Hildegard C - Aug 2023
Algehele gradering
Nice.
Lezelle G - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig, die mense daar is baie vriendelik en buhulpsaam.
Stefan F - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plek, baie netjies.
Mariaan J - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Elaine O - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, lekkerrrr.
Lees meerTom N - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig, kalm.
Rentia A - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Paul B - Apr 2023
Algehele gradering
Absolute bliss!
Annelize S - Mrt 2023
Algehele gradering
Puik wegbreek gewees met vriendelike personeel en rustige atmosfeer.
Alta S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Dawie D - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustig, goeie ligging.
Zanie K - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflike plek, baie vriendelike diens.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dankie vir die mooi terugvoering. Kom kuier gerus weer by ons.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Karen V - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike lekker en mooi kamp.
Ingrid M - Des 2022
Algehele gradering
Dit was voorwaar waarde vir geld, ons kon rus en die natuur in rustigheid geniet.
Nelia D - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike tyd in die bos.
Hannes V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Anika V - Jul 2022
Algehele gradering
Wat 'n fees!
Anja P - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Tessa G - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker.
Rina K - Mei 2022
Algehele gradering
Perfek.
Heinrich V - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker bos- wegbreek.
Ronelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Ten spyte van die baie reën het ons dit baie geniet. Baie gasvry en hulpvaardig. Dis 'n pragtige plek.
Celeste H - Apr 2022
Algehele gradering
Woodfired hot tub in die bos ─ 'n wenner!
Elizma L - Apr 2022
Algehele gradering
'n Ongelooflike ervaring.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Boer en Die Belg span
Elmie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Elize V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig en baie lekker.
Adele D - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld en puik diens.
Chantel D - Des 2021
Algehele gradering
Fantasies.
Claudia M - Des 2021
Algehele gradering
Rustig en baie om te doen vir jou en die hele gesin.
Jacki V - Des 2021
Algehele gradering
Extraordinary, beautiful and peaceful.
Hannes V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker stil bosveldwegbreek.
Lees meerMariaan J - Des 2021
Algehele gradering
Dit was baie lekker. Het dit baie geniet.
Martie B - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Lees meerChrista V - Nov 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Rustige plaaslewe.
Ané V - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en 'n ontspanne omgewing.
Hannnes M - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker kamp met puik diens.
Be M - Sep 2021
Algehele gradering
Mooi, skoon, uitstekend.
Frederick F - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plek en waarde vir geld.
Danie B - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Hildegard C - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese ligging, lieflike huis, alles wat mens sou nodig hê.
Chane V - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige rusplek om saam jou hond te geniet.
Lees meerJaco B - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteite. Baie welkom ontvang. Ons kom weer!
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span
Aubrey P - Jun 2021
Algehele gradering
Very nice.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Thank you very much for your feedback. We really appreciate it. Andante Team
Johan S - Apr 2021
Algehele gradering
Absolute rustigheid!
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span
Vanya H - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflike natuurskoon en waarde vir geld.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span
Tanya S - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.

Bonita M - Apr 2021
Algehele gradering
Dis nie net 'n besoek nie ─ dis huis weg van die huis af!
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span
Johan D - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker rustig met goeie diens.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span
Richard G - Apr 2021
Algehele gradering
Relaxing bushveld experience.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Thank you very much for your feedback. We really appreciate it. Andante Team
Chris V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie rustig, lekker gestap en die warm bad was hemels na 'n langdag se loop.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span
Deidre B - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Deidre.
Bly om te hoor jul kon lekker uitrus op die plaas.
Groete
Elize V - Jan 2021
Algehele gradering
Verfrissend, baie rustig en baie lekker.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span
Jacques G - Jan 2021
Algehele gradering
Excellent and brilliant location
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Thank you very much for your feedback. We really appreciate it. Thank you for the kind words.
Willem V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span
Stephan V - Des 2020
Algehele gradering
Bosveld op sy beste.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete, Die Andante span
Louise S - Nov 2020
Algehele gradering
Fantastic!
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Thank you very much for your feedback.
We really appreciate it.
Thank you for the kind words.
Natasha T - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon eenheid met alle benodighede. Nie te ver om te ry van Pretoria af nie.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer Natasha, dit word waardeer.
Dit is 'n jammer dat jul nie vreeslik wild gesien het nie. Ons het 'n groot verskeidenheid en goeie getalle op die plaas.
Kameelperde, zebras, swartwitpense, elande, gemsbokke, koedoes, blouwildebeeste, rooibokke, blesbokke, bosbokke, waterbokke.
Ons het 'n paar blouwildebees bulle & rooibok ramme afgehaal gedurende die Covid tydperk om getalle op die plaas te beheer.
Hoop om jul weer te sien.
Groete,
Andante bestuur span
Angie B - Okt 2020
Algehele gradering
Great weekend getaway, just a short drive from Johannesburg.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Thank you very much for your feedback. We really appreciate it. Thank you for the kind words.
Annemari P - Sep 2020
Algehele gradering
Mooi, skoon, perfek vir families
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span
Angie M - Aug 2020
Algehele gradering
We had an amazing time at Andante.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Thank you very much for your feedback. We really appreciate it. Thank you for the kind words.
Wynette T - Aug 2020
Algehele gradering
Onvergeetlike kampervaring!
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span
Diana V - Mrt 2020
Algehele gradering
Friendly place and people. Amazingly relaxing.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Thank you very much for your feedback. We really appreciate it. Thank you for the kind words.
Letsie S - Jan 2020
Algehele gradering
Rus en vrede.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span
Carina B - Jan 2020
Algehele gradering
Ontspannende bosveld-atmosfeer.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span.
Carika B - Jan 2020
Algehele gradering
Die 5 dae kuier was ongelooflik lekker en ontspannend. Die kinders het heerlik gespeel en gekuier en geswem. Ons het nooit onveilig gevoel nie. Die personeel was almal baie behulpsaam en vriendelik.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span.
Mac M - Des 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span.
Francois R - Des 2019
Algehele gradering
Amazing.
Charl J - Des 2019
Algehele gradering
Rustige, skoon en veilige vakansieplek vir natuurliefhebbers.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span.
Hilda V - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige naweek.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Goeie dag Hilda,
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete, Die Andante span
Jeanne B - Sep 2019
Algehele gradering
Unique family adventure.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Goeie dag Jeanne,
Hartelike dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Annette V - Sep 2019
Algehele gradering
Andante het ons verwagtinge oortref.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Goeie dag Annette,
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Carli M - Sep 2019
Algehele gradering
Wonderlikste kamp-ervaring van ons lewens!
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Goeie dag Carli,
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete,
Die Andante span
Anne-marie L - Sep 2019
Algehele gradering
Awesome bosveld-kuier.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Goeie dag Annemarie,
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Johnny E - Aug 2019
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Joanita H - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker! Kinderparadys!
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Goeie dag Joanita,
Hartelike dankie vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Carien L - Jul 2019
Algehele gradering
Wonderlik, vreedsame wegbreek in ongerepte bosveld.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste Carien, hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span.
Yolandi W - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike ervaring gewees vir eerste kampers.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste Andre, Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete, Die Andante span
Madalene B - Jun 2019
Algehele gradering
Asemrowene verblyf mense en uitsig.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste Andre,
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Stella F - Jun 2019
Algehele gradering
Bosveld rustigheid op sy beste!
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste Stella,
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Anli G - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike stilte in moedernatuur met geriewe wat jou laat wonder hoekom krag nodig is.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste Andre,
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer.
Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Lizelle K - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent experience.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste Andre,
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Andre G - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was 'n baie stil en rustige verblyf met mooi natuurskoon en wilde diere te sien.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste Andre,
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Joey V - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was net baie lekker.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span.
Chantel N - Apr 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste Chantel,
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Moira S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies, lieflike atmosfeer vriendelike ontvangs.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span.
Sarah M - Mrt 2019
Algehele gradering
Gemaklik, veilig en rustig.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span.
Jan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly in die Fontein Suite.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span
Karin V - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastiese ervaring.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span.
Jeanie M - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflike salige wegbreekbestemming in die bos.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span.
Marisa O - Mrt 2019
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike, vriendelike ervaring.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelike dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Die Andante span.
Heather M - Feb 2019
Algehele gradering
Relaxing and extremely well kept.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste |Heather,
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Theresa D - Feb 2019
Algehele gradering
Baie oulike kampgeriewe, ons verkies die private boskamp sonder krag.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste Theresa,
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Rikus B - Jan 2019
Algehele gradering
Die week was aangenaam en het lekker ontspan.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoering. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Andante span
Hildegard C - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en salig.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoering. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Andante span
Anton E - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoering. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Andante span
Kobus P - Jan 2019
Algehele gradering
Rustigheid van natuur.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoering. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Andante span
Madeleine V - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowende mooi omgewing en rustig!
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoering. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Andante span
Rina K - Des 2018
Algehele gradering
Lekker.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoering. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Andante span
Marise G - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties, sal beslis weer teruggaan.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoering. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Andante span
Marlene S - Okt 2018
Algehele gradering
Stukkie paradys!
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoering. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Andante span
Nicole V - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig en net die regte wegbreekplek.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste Nicole,
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoering. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Mike V - Aug 2018
Algehele gradering
It was quiet and relaxing.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Good day Michael,
Thank you very much for your feedback.
The pond is a natural spring fountain and has this distinct colour due to the type of sand and lime content.
We can assure you that no sewage goes into this pond.
Kind regards,
Andante team.
Leanne C - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtige bosveldverblyf en baie vriendelike diens.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste Leanne,
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoering. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Tinus V - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker rustig.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste Tinus,
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoering. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Die Andante span
Kobus V - Mei 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoering. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete, Andante span
Rudolf P - Apr 2018
Algehele gradering
Net die nodige beskikbaar, baie rustig.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartlike dank, vir jul ondersteuning en terugvoering. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Groete, Andante span.
Hans S - Apr 2018
Algehele gradering
Aangename klein kampeerarea.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir jul ondersteuning en terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Groete,
Andante span
Bernadette D - Apr 2018
Algehele gradering
Rustig en skoon.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir julle terugvoer. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Dankie vir julle ondersteuning.
Andante span
Janine B - Apr 2018
Algehele gradering
Heerlik om in die bosveld te wees.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir julle terugvoer.
Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel.
Dankie vir julle ondersteuning.
Andante span
Jeannie B - Jan 2018
Algehele gradering
Andante was 'n wonderlike kampervaring met 'n ryk voëllewe, netwerk van staproetes in 'n tipiese bosveld omgewing en heelwat wild om te besigtig.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartlike dank vir julle terugvoering en komplimente. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Dankie vir julle ondersteuning. Andante span.
Ian G - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker, groot staanplekke en vriendelike en hulpvaardige personeel.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartlike dank, vir julle terugvoering en komplimente. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee word aan al ons personeel. Dankie vir julle ondersteuning. Andante span.
Natasja K - Des 2017
Algehele gradering
Rusig, mooi, skoon en waarde vir geld.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir julle komplimente.
Dit word opreg waardeer en sal deurgegee owrd aan al ons personeel.
Dankie vir julle ondersteuning.
Andante span.
Jan W - Des 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf op 'n goed versorgde plaas.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir julle terugvoer en komplimente. Dit word opreg waardeer en sal deurgegee owrd aan al ons personeel. Dankie vir julle ondersteuning. Andante span.
Heystek V - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, dit word hartelik waardeer.
Andante Game Farm
Elsa V - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Hartelik dank vir julle terugvoer.
Ons streef daarna om te verbeter.
Dankie vir die ondersteuning.
Andante span
Ellen N - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste Ellen, baie dankie vir julle terugvoer. dit word baie waardeer.
Ons sal definitief kyk na julle goeie voorstelle.
Mooi dag.
Andante span
Gerhard V - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties! Rustige atmosfeer ... natuurlik dit is in die bosveld.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, dit word baie waardeer.
Madelein O - Mei 2017
Algehele gradering
Baie rusting en personeel baie vriendelik, van skoonmaker tot eienaar.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit regtig baie. Andante span.
Flynn N - Apr 2017
Algehele gradering
Ontspan dit het ons.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Baie, baie dankie vir julle terugvoering. Dit word baie waardeer.
Baie dankie vir die voorstel, ons sal definitief na dit kyk.
Andante span.
Morné K - Apr 2017
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Beste Morne,
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg.
Groete,
Andante span.
Daniel V - Okt 2016
Algehele gradering
Lekker ontspan!
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer.
Ons waaardeer dit baie.
Andante span.
Vivien A - Okt 2016
Algehele gradering
It eas quiet and peaceful. We had everything we needed. The owners were very friendly and polite.
Amanda V - Aug 2016
Algehele gradering
Baie dankie vir 'n heerlike aand.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
baie dankie vir julle ondersteuning.
ek hoop ons kan gou weer so maak!
vriendelike groete,
Kristel en Louis
Gavin S - Mei 2016
Algehele gradering
Rustigheid vanself.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi terugvoer, ons waardeer dit baie.
Andante span.
Madelein S - Apr 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Lees meerDie Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, dit word hartlik waardeer.
Thinus G - Apr 2016
Algehele gradering
Baie rustige wegbreek gewees.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Dit word baie waardeer.
Maryke E - Apr 2016
Algehele gradering
Was baie lekker!
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer, dit word hartlik waardeer.
Koos N - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlike rustige tyd gehad met netjiese geriewe.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. Dit word hartlik waardeer.
Ons vind dit jammer dat ten spyte van die afslag wat ons u gegee het, u ons nog 3 sterre gee vir waarde vir geld, wat sou u voorstel om te verbeter?
Andante span
Johan J - Feb 2016
Algehele gradering
Baie mooi natuurskoon, netjies en baie lekker staproetes.
Die Boer en Die Belg @ Andante se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, dit word hartelik waardeer.
Andante Span
- Kapasiteit: 82 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Andante Toegangspad, Mookgopong, 0825, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom