Die Boma Eenheid
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 17 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kierieklapperweg 61, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
-
Vanaf
R1 250R1 125 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Die Boma Eenheid is vas aan die eienaar se plaashuis op 'n ontwikkelende gasteplaas 4 km vanaf Rayton in Gauteng. Gaste kan die naggeluide van die Somabula Natuurreservaat langsaan en die jakkalse se geroep in die woud van hier af geniet.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, groot yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel en 'n TV met films wat vooraf gelaai is. WiFi is beskikbaar.
Die braai-area is onder 'n afdak en gaste kan van die groot boma gebruik maak. Gaste in hierdie eenheid deel die buite-area met die eienaars en hulle vriendelike troeteldiere.
Bordspeletjies, 'n boma, piekniekarea, fietsry- en drafroetes is op die perseel beskikbaar. Daar is hasies, kwartels, jakkalse, tarentale en 'n verskeidenheid voëls op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
DC Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 52
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kierieklapperweg 61, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng
- Gaste dink Die Boma Eenheid het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Elandshoek Rayton Gauteng
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kierieklapperweg 61, Elandshoek, Rayton, 1001, Gauteng