+47

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Roelf J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Was gerieflik en stil. Boshuis is gerieflik en groot genoeg vir 'n paartjie of klein gesin. Daar is 5G WiFi wat genoeg bandwydte het vir mense wat daarvanaf wil werk. Huis het sement reg rondom wat gerieflik is op reënerige dae. Het 'n stoep voor en agter. Watergat in straat agter huis wat diere daar laat deurloop om water te drink. Gasheer was baie buigsaam met in- en uitboek tye wanneer daar nie ander gaste voor en na inboek nie. Dit is die eerste plek in Leeupoort waar ons nie die plaaslike inwoners wat oorkant die hoofpad woon kon hoor nie. Ons het na sonsondergang rondgeloop in Leeupoort en dit was veilig genoeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker tydjie in die bos. Baie lekker gebly. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wicus
Die Boshuis
Baie dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle kom besoek Die Boshuis sommer gou weer!

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Puik blyplek! Sal definitief terugkom. Ons het die wild wat mak is baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Gemaklik, rustig, herlaai. Ons het dit baie geniet. Die huis binne is gemaklik. Alhoewel dit 35 grade buite was, was dit heerlik koel in die huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wicus
Die Boshuis
Hi Pieter Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het lekker gebly. Hoop om julle vinnig weer te sien. Boshuis groete Wicus en Joanie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wicus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R900
25 % AF
R 900 R 675
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R900
25 % AF
R 900 R 675
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R900
25 % AF
R 900 R 675
per nag (plek vir 4)
Bespreek

115 Dwarf Green Path, Leeupoort Vakansiedorp, 0486 , Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d94b1ee8d0c49bef1ff839b90bba24f5821dc48781db46840312b8979fa60a1a840f643362ffc71b7c3a58fbae51a5d344c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 115 Dwarf Green Path Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.923816163479 27.63237208128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang