Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R300.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Gaste word vriendelik versoek om hul eie swem- en badhanddoeke saam te bring.
Die Boshuis voorsien 10 liter drinkwater; indien gaste meer benodig, word hulle versoek om addisionele voorraad saam te bring.
Maak asseblief seker dat u al u eie kos en noodsaaklikhede saambring, aangesien die winkel in Leeupoort baie klein is en slegs basiese items soos brood, koeldrank, ys en brandhout verkoop.
Daar is 'n ekstra fooi betaalbaar vir 'n ekstra voertuig, wat direk aan die eienaar betaal moet word. Dit sal gereël word waar van toepassing.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
115 Dwarf Green Path, Leeupoort Vakansiedorp, 0486 , Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang