Die Drukgang
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R522, De Ruigte Plaas, Vivo, 0924, Limpopo
- Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Drukgang is op 'n plaas wat met Bonsmara boer en bied gerieflike eenhede 1,5 km vanaf Vivo.
Gaste het 'n keuse tussen 2 eenhede wat elk slaapplek vir 3 gaste het; die Groen-kamer en die Geel-kamer.
Die eenhede het elk lugversorging, 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Ander geriewe in die eenhede sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n TV met DStv in. Albei eenhede lei na 'n klein stoep met 'n uitsig oor die omgewing. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Daar is ook 'n restaurant op die perseel waar gaste maaltye kan geniet. Die restaurant kan ook gebruik word vir troues, konferensies, partytjies en ander funksies.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Corlize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die R522, De Ruigte Plaas, Vivo, 0924, Limpopo
- Gaste dink Die Drukgang het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vivo Soutpansberge Limpopo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R522, De Ruigte Plaas, Vivo, 0924, Limpopo