Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Vivo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vivo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vivo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vivo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vivo Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Vivo

Die Drukgang is op 'n plaas wat met Bonsmara boer en bied gerieflike eenhede 1,5 km vanaf Vivo. Gaste het 'n keuse tussen 2 eenhede wat elk slaapplek vir 3 gaste het; die Groen-kamer en die Geel-kamer. Die eenhede...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Lodge in Vivo

Charcoal Lodge is in Vivo in die hartjie van Limpopo geleë. Dis die ideale oornagbestemming vir gaste onderweg na Zimbabwe, Botswana en die Krugerwildtuin. Verblyf word in 8 slaapkamers met en suite-badkamers aang...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Vivo

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Soutpansberge, Limpopo

Chinaka Game Lodge is 'n privaat, afgeleë en bekostigbare lodge in die hartjie van die Bosveld in Limpopo. Dié lodge is naby Vivo en Alldays, net 3,5 uur se ry vanaf Pretoria en op pad na die Mapungubwe Wêrelderf...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge, Limpopo

Iphofolo Lodge is op 'n wildplaas wat 1200 hektaar groot is, met meer as 30 soogdierspesies en sowat 350 voëlspesies. Die lodge bied die ideale wegbreek vanaf die stad of diegene wat al die besienswaardighede in Li...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Soutpansberge, Limpopo

Zulani Safaris is 'n privaat wildplaas wat in die Soutpansberge in Limpopo-provinsie geleë is. Dit word omring deur 'n groot verskeidenheid wild in die oop vlaktes, bosveld en doringveld. Die kampe is in die pragt...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge, Limpopo

Blouberg Camp is in 'n afgesonderde deeltjie van die wêreld, aan die onderpunt van die Blouberge, geleë. Die omgewing is ideaal vir voetslaan en rotsklim. Avonturiers wat geïnteresseerd is in plaaslike kulture sa...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Soutpansberge, Limpopo

Collie Farm House skuil op 'n plaas in die bosveld aan die buitewyke van Mogwadi. Die dorpie is 'n uur se ry van Polokwane af en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n bosveldwegbreek. MonCherié We...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Soutpansberge, Limpopo

Diep in die hartjie van die Limpopo Provinsie, omring deur die okerkranse van die majestueuse Makgabeng-plato en haar beeldskone buurman, Blouberg, is Makgabeng Farm Lodge geleë. Dié area is befaamd vir sy antieke...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Alldays, Soutpansberge

Oppieplaas Overnight Accommodation lê in die hartjie van Limpopo naby die dorpie Alldays. Dié bosveldjuweel is net 60 minute se ry vanaf die wêreldbekende Tuli Block en die Mapungubwe Wêrelderfenisgebied. Laasge...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Soutpansberge, Limpopo

Bosveld Guest House is 'n hartlike, unieke onderneming in die hartjie van Mogwadi in Limpopo. Ons het 15 verskillende kamers wat 'n groot verskeidenheid behoeftes dek. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za