+22
Gastehuis in Bloemfontein

Die Groen Akker

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Noord Avenue, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Die Groen Akker is aan die oewer van die Renosterspruit, sowat 14 km vanaf Bloemfontein se SSK en 7 km vanaf die Bloemfontein Lughawe geleë. Dié beeldskone Toskaanse dubbelverdieping-villa is op 'n kleinhoewe van sowat 3 ha geleë en bied 'n stil en rustige omgewing en veilige, plattelandse verblyf ver verwyder van die stad. Ons gerieflike ligging is na aan al die grootste sportgeriewe, kuns- en kulturele sentrums.

Ons bied verblyf in 9 ruim en luukse kamers. Daar is 7 kamers met en suite-badkamers. Elke kamer is individueel versier met standaarde geriewe soos 'n LCD platskerm-TV met M-Net en DStv-kanale, lugversorging, 'n kluis, toiletware, linne, handdoeke en koffie- en teemaakgeriewe. Ons "Executive" of wittebrood-suite is ruim en luuks met 'n leefarea en 'n balkon met 'n uitsig oor die rivier.

Ons het ook konferensiegeriewe en 3 unieke funksielokale om van te kies. Die eerste 2 is albei 180 m² groot en het elkeen 'n balkon met 'n uitsig oor die rivier. Ons raadsale kan ook aangepas word om 'n pousekamer of koffie-sitkamer in te sluit. Die derde lokaal is 300 m² groot en kan ook 'n pousekamer en sitkamer akkommodeer. Ons raadsale het elkeen lugversorging, projektors en skerms, blaaiborde met penne en papier, waterkanne vir yswater, pepermente en koffie- en teemaakgeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Hans Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 5 Noord Avenue, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Die Groen Akker het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Noord Avenue, Roodewal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e50fc289b01e90f2b0f986deceac049612f7a735276c35d4038c2608f4d204c58d3423b8401abefc16fc35a747936630054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 5 Noord Avenue Roodewal 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.084123363117 26.339002847672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang