+32
Selfsorg in Philippolis

Die Groenhuis Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaffie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige plek, netjies, goeie ligging en heerlik gebly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vriendelike, netjiese, veilige verblyf. Heerlik gebly, dankie. Dit was 'n ongelooflike oornag, alles perfek. Ons het so ontspanne en veilig gevoel. Dankie vir al die inligting wat jy voortdurend gestuur het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette A
1 nag
5.0
Mrt 2026

Ontspanne. Baie oulike plekkie, sal gerus weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

'n Juweel wat ons beslis graag weer sal wil besoek. Wat 'n pragtige verrassing op die langpad! Mens kan nie help om vrek beindruk te wees met die sorg waarmee hierdie huise gerestoureer en steeds onderhou word nie. Die pragtige tuine en hartlike ontvangs val jou eerste op. Diens is deurlopend van 'n besonder hoë gehalte en ons het heerlik ontspan voor die volgende lang skof. Ons verlang na daai stopsit en sterrekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leo D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelik. Gemaklik. Skoon. Gasvryheid. Baie lekker gebly. Ons is gaande oor die plek en sal altyd weer daar bespreek. Die gasvryheid is goed, ons voel gemaklik en ons diere kinders is ook net so gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent. Excellent location, very well maintained rooms and my dogs were treated like royalty!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk Willem B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons gaan beslis weer die Groenhuis besoek op ons volgende reis. Pragtige verrassing in die middel van ons land. Baie dankie vir die sorgsame slaapplek - alles was perfek - van die koeksister en glimlag by ontvangs tot die pragtige uitsig oor die goed versorgde tuin. Ons het dit reeds aan al ons reisvriende voorgestel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Bederf jouself met hierdie besondere mooi gastehuis. Ongelooflike pragtige gastehuis. Ons gasvrou was uit die boonste rakke. Die huisie was baie smaakvol ingerig en die bed en beddegoed was baie luuks. Baie rustige omgewing - so 100 tot 200 m uit die hoofdorp wat opsigself 'n baie karaktervolle dorp is om te verken. Sal baie beslis aanbeveel en weer gebruik maak van die gastehuis. Die kommunikasie was deurgaans uitstekend en ons het baie waardevolle inligting ontvang van wat beskikbaar is in en om die dorp. Gaan oornag met 'n baie geruste hart - vir seker die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

We'll be back! It's quiet. It's Karoo. It's Kwaaiet Karoo. A wonderful, peaceful stopover. Brilliant attention to detail, comfortable bed. Highly recommend this as an overnight or longer stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Het verryk huis toe gery! Heerlik gebly in die Karoo-wêreld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jens Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 156

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

13 Koksfontein Street, Philippolis, 9970, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1135a30134655f5c8b5484b2a7931a4e40880716bb58baf98a65e9617dde30535d698136d8dbaf97f0409ba073ed1787fe2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 13 Koksfontein Street Philippolis 9970 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.257806515479 25.263309280287
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang