LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Groenhuis Guest House | LekkeSlaap
+22

Die Groenhuis Guest House

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Die Groenhuis Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Louisa D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa D
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Jens was uiters vriendelik en behulpsaam. Heerlike aandete gehad. Ek moes my hondjies deur die nag uitvat en die sterre was ongelooflik helder. Dit was 'n baie aangename oorslaap gewees.

Lynette J - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette J
Saam met vriende

Ons is bederf!

Van aankoms tot vertrek was alles een groot vreugde. Ons het aandete by die Groenhuis genuttig en wat ‘n fees was dit nie. Die besoek sal ons nog lank by bly.

Jenny S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S
Besigheidsreis

Wonderful, peaceful location and excellent hospitality.

They allow pets and that is a huge plus. Staff friendly and helpful. Meal was excellent.

Henry W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike omgewing. Gesellige gasheer wat uitstekend kommunikeer en gaste op hoogte hou.

Hierdie is primaverblyf met 'n gesellige gasheer wat uitstekend kommunikeer en gaste op hoogte hou.

Ulrike K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike K
Enkelreisiger

Word wakker met voëlgeluide en 'n skaap wat blêr.

Heerlik om in die dorp te slaap, maar om te voel asof jy op die plaas is. Verblyf is lekker rustig geleë. Goeie geriewe en lekker stoep om op te sit. Heerlike bord kos op aanbeveling van die gasheer bestel by 'n plaaslike dame. Sal definitief weer Philippolis toe ry, en dan vir langer bly.

Lidia S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidia S
Gesin met klein kinders

Pragtige huisie, baie netjies en vriendelike diens.

Baie mooi outentiek en netjies.

Karen H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Goeie wegbreek van besige stadslewe.

Die huis is baie interessant. Goeie restourasie werk. Het dit absoluut geniet om net af te sluit en herlaai.

Monique H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiale plek.

Die Groenhuis het baie geskiedenis wat dit baie spesiaal maak. Dit voel soos 'n regte klein plaashuis met die mooiste meubels. Was skoon en baie netjies. Dankie vir 'n rustige en mooi aand se verblyf. Geen tegnologie wat jou pla nie.

Madri R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri R
Saam met vriende

Baie oulike, netjiese plaasdorp huisie met alles wat mens nodig het.

Die huis is perfek vir 'n oornagplek tussen Gauteng en die Kaap. Dit is 'n netjiese huis met braaigeriewe op die perseel. Sal vir seker terugkeer na die Groenhuis.

Lorna K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna K

Pragtige oornaghuis, baie ruimte en gemaklik. Honde was ook baie gelukkig.

Dankie Oom Jens vir jou gasvryheid en pragtige huis.

Cindie V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindie V
Saam met vriende

Uiters netjies en gerieflik!

Die stal is pragtig gerestoureer en het uitsonderlike aandag aan detail. Pragtige antieke meubels en uitsonderlik skoon en netjies. Ons het ons verblyf baie gerieflik gevind en kon selfs 'n vleisie braai. Die stal word hoogs aanbeveel. Ons sal definitief weer hier oornag.

Nico W - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflik, rustig.

Een aand oorgeslaap op vakansie. Die verblyf was skoon, gerieflik en omgewing is baie rustig en die gastehuis het al die basiese benodigdhede gehad. Aandete en ontbyt by die Rooi Ooi kan ons aanbeveel. Algeheel baie tevrede en sal beslis aanbeveel.

Mark G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld.

Pragtig ingerig, vriendelike gasheer/personeel, goeie waarde vir geld. Dit is die aaklige 55 km lange rit van die N1 af werd. Philippolis is 'n juweel van 'n plek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Superb value for money.

Beautifully appointed, charming host/staff, great value. Well worth the hellish 55 km detour from the N1. Philippolis is a gem of a place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Este C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Este C
Saam met vriende

Baie aangenaam en Jens was baie behulpsaam.

Ons het lekker gekuier, lekker geëet in die dorp en op 'n plaas gekuier waar die mense baie gaaf was.

Louise M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great as a stopover between Cape Town and Johannesburg.

Lovely house in Philippolis with off street parking. Self catering in small kitchen, 4 rooms can accommodate large family or party. Electricity problems in town can cause a bit of trouble with self catering. Hopefully town council will have this sorted out.

Callie M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Callie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Iets van die ou dae is beslis hier vasgevang.

Hierdie was ons eerste kennismaking met Philippolis en die huisvesting saam met die dorp het ons teruggeneem na 'n vorige era. Dankie, Jens.

Andries V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Enkelreisiger

Gesellig, ideale oornagplek tussen die Kaap en Gauteng.

Is baie vriendelik ontvang. Die verblyf is netjies en skoon. Ek kan dit met graagte aanbeveel.

Die Groenhuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer van Die Groenhuis.

Die Groenhuis Guest House
Michele V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V
Gesin met klein kinders

I will go visit again .

Philippolis is a very small old town with all the necessary, what you need if needed. Good for sleepover and for a view days stay if you want to brake away from city life and get some peace of mind with resting. Because that's what you can do there.

Monika R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut 'n plesier en ons het dit geniet om 'n deel van die land te kon sien en die eienaar is regtig 'n plesier.

Jens is 'n skatkis vanself en net om die blyplek deur te kyk is al klaar heerlike. Die stilte ws heerlik en gelukkig het ons vir hulle reën gebring.

Vanessa S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely house, beautiful setting.

We loved Groenhuis, everything you need is provided for, the decor and furniture were really stunning, as was the lovely cotton bedding and the setting was just perfect out in the country. Great hospitality, super accommodation.

Lizanne D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne D
Gesin met tieners

Fantasties!

Philippolis was ons eerste stop van JHB na Kaapstad. Ek en my gesin was aangenaam verras. Die antieke meubels ens. het my en my man sommer teruggevat na kleintyd toe. Dit laat mens weer die klein goedjies in die lewe waardeer. Oom Jens was baie behulpsaam en gaaf, baie dankie.

Linda K - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K
Gesin met klein kinders

Oulike huis in interessante dorpie.

Heerlik gebly - net te kort - in Groenhuis. Wat 'n pragtige area in ons land. Soveel staaltjies van Philippolis om te lees in die Groenhuis. Kon heerlik tot rus kom voor die volgende dag se lang ry. Huis het alles gehad wat ons nodig gehad het en die tuin was ‘n wonderlike ontdekkingstog vir die kinders. Heerlik geëet by Birdhaven, 'n klipgooi van die gastehuis.

Johann L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johann L
Gesin met klein kinders

Ou plaashuis in Suid Vrystaat.

Ons gesin het by Die Groenhuis oorgeslaap op pad terug van ons vakansie. Ons is ontvang deur die eienaar wat ons hartlik verwelkom het. Die huis beskik oor die nodige maar is maar bietjie aan die ou kant. Vir dié wat hou van die ou plaashuis gevoel, is dit die plek vir jou. Die pad na die dorpie skud maar baie so ry maar stadig. Maar oor die algemeen het ons 'n gemaklike nagrus gehad om ons tweede been van ons reis veilig te voltooi.

Linda D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Sal definitief weer gaan.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koksfonteinstraat 13, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA892aa03c0ded84710b212aa967c15b5bf19a3bdbd795685b702ca5bc531fa50b1f115c4cd0d61a4e76bf6880b47c8c46ad71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 13 Koksfontein Street Philippolis 9970 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.257806515479 25.263309280287
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!