Selfsorg in Loeriesfontein

Die Kokerboom Selfsorg Eenheid

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
2.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.7
Veiligheid
3.7
Aletta T
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Des 2025

Nie 'n goeie nagrus gehad nie. Ons is 'n gesin van 5. Ons was vriendelik ontvang. Die huis is baie netjies en skoon. Daar is dus nie verkoeling in die eenheid nie, net 1 klein waaier. Ons hele gesin het in 1 kamer geslaap vir wind, dit was ontsettend warm met baie muskiete.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Karen R
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Baie lekker gebly. Ons het lekker gebly, dit het 'n binnebraai wat baie gesellig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgina S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

Netjies, skoon en toegerus met alles wat jy nodig het. Ons was 3x volwassenes wat by die Kokerboom tuisgegaan het tydens die Loeriesfontein Landbouskou. Daar was slaapplek vir 8 mense (een kamer met dubbelbed en enkelbed; tweede kamer met 2x enkelbeddens; sitkamer het 1x enkelbed en die voorhuis het 2x enkelbeddens). Die huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het (handdoeke, koffie en suiker, strykplank, waaiers en heaters) en daar is 'n lekker binnebraai wat ons ongelukkig nie gebruik het nie aangesien ons by die skou ons etes gekry het. Die huis is geleë teen die kant van die dorp oorkant die informele "settlement" wat vir sommige mense 'n probleem sal wees. Ons het egter nooit onveilig gevoel nie, die bure was stil en geen geraas gedurende die nag nie. Ek sal definitief weer daar gaan bly met 'n volgende skou en sal dit aanbeveel vir gaste wat 'n nag moet oorslaap of dit as basis gebruik gedurende blommeseisoen. Indien jy egter 'n wegbreeknaweek beplan en die heel dag daar wil bly, sal ek dit nie aanbeveel nie. Ons het lekker gekuier en hoop dat die Kokerboom weer volgende jaar beskikbaar sal wees wanneer ons beplan om Loeriesfontein te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johandri V
1 nag Saam met vriende
4.2
Sep 2024

Rustig, netjies. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ben E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2024

Very nervous. It was OK, however, not a place I would stay at again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter Eduard V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Sep 2023

Ons het net na vier aangekom en die nommers gekontak wat vir ons gegee was, maar geen antwoord ontvang nie. Wat ek kan sê is ek het nie 'n baie lekker ondervinding gehad nie, maar smaak verander van persoon tot persoon. Was 'n baie mix-and-match manier van doen. Byvoorbeeld, die wasbak hang skeef, en jy sukkel om sy kouekraan oop en toe te maak.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Karin C
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Blomme kyk. Netjies huis met groot kamers oorkant die skool geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2021

A friend and I had a wonderful three days at Kokerboom Cottage during the spring flower season. The accommodation was sparkling clean and very comfortable. We enjoyed the abundant flowers and other attractions in the area. It was great to come back to the house and relax after a hectic day. My friends' two dogs - poodles - were welcomed and were very happy and safe in the fenced yard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen D
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2021

Gasvry en netjies. Ons is gulhartig ontvang. Dit was baie netjies, skoon en ruim. Alles wat ons benodig het, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

John S
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2021

Overnight stay to discover the Loeriesfontein area. We were travelling to see flowers on the West Coast and ventured to Loeriesfontein as a new destination. We were disappointed with both the flowers and town as the drought has clearly ravaged the area. Whilst Die Kokerboom is one of the better establishments in the village, we would not venture back and rather stay further south around Nieuwoudtville or north towards Kamieskroon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Davion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 370
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 370
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 370
per nag (plek vir 6)
Bespreek

9 Plein Street, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7862418e5a22aad47403b4b2cad463b600ea31afb02cd2d47cfea5cd60d2afbbed5b0c221ebde579af8f86d34dac65aa7d03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 370 per nag, vir 6 mense 11 5 1 4 9 Plein Street Loeriesfontein 8185 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.951768086088 19.43681233366
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang