Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Loeriesfontein

4 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Loeriesfontein van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Loeriesfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Loeriesfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Loeriesfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Loeriesfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Loeriesfontein Akkommodasie

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Loeriesfontein

Loeriesfontein Windpomp Gastehuis is in Loeriesfontein, 'n bekoorlike Karoodorpie, geleë. Daar is 4 slaapkamers met basiese selfsorggeriewe. Drie van die slaapkamers het elkeen 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Loeriesfontein

Smurfs Den bied gemaklike selfsorgverblyf in die sonderlinge dorpie Loeriesfontein in die Karoo. Dié dorp maak deel uit van Namakwaland en spog met verskeie plantspesies, terwyl dit ook die tuiste is van een van sl...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loeriesfontein

Rock Ridge Manor bied selfsorgverblyf in Loeriesfontein, Noord-Kaap. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Fred Turner-museum, Hantam Nasionale Botaniese Tuin, wynlandgoedere en die Namakwaland-blomroete in. ...

Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Loeriesfontein

Kokerboom Selfsorg is in Loeriesfontein, 'n bekoorlike Noord-Kaapse dorpie geleë. Die dorpie is bekend daarvoor dat dit die tuiste van een van die wêreld se enigste 2 windpompmuseums is. Die eenheid het slaapple...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Loeriesfontein

Oppidorp Selfsorg bied selfsorg-verblyf in Loeriesfontein in die Noord-Kaap. Verblyf word in 3 selfsorg-eenhede gebied en elke eenheid het ’n en suite-badkamer en ’n kombuisie of kombuis. Eenheid 3 beskik oor l...

Vanaf
R2 370
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Loeriesfontein

Die Kokerboom Selfsorg Eenheid bied selfsorgverblyf in Loeriesfontein, 'n bekoorlike dorpie in die Noord-Kaap. Dié dorpie vorm deel van die Namakwalandstreek en spog met 'n groot verskeidenheid plantspesies en 1 va...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Loeriesfontein

Skurweberg Bush Camp bied ekovriendelike verblyf op ‘n afgeleë plaas in die buitewyke van Loeriesfontein. Dis deel van Namakwaland en die ideale bestemming om blomme te kyk. Verblyf word op 6 kampeerplekke aange...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Loeriesfontein

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Noord-Kaap

Brandkop Guest Farm bied gerieflike selfsorg-akkommodasie op 'n werkende plaas naby Nieuwoudtville. Die plaas is op die sirkelroete geleë wat van die waterval af na die kokerboomwoud en die veldblomreservaat loop e...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Loeriesfontein

Vanaf
R360
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Willemsrivier Trekpad Guest Houses, Nieuwoudtville is 4 km van Nieuwoudtville af. Dis op 'n bekende, geskiedkundige skaapplaas geleë. Daar is 12 huise in 'n plaashuis-styl met slaapplek vir 2 tot 7 gaste elk. Al d...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Kromvlei Guest House is in die Bokkeveld naby Niewoudtville op die Kromvlei-plaas geleë. Dié gastehuis skuil aan die rant van die vlei en bied asemrownde uitsigte oor die Bokkeveld-platorand in die rigting van die...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Piet se Huis is ‘n lieflike, historiese kliphuis vir 2 persone wat in Nieuwoudtville geleë is. Die huis bied privaat verblyf en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort. L...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Frikkie se Huis is ‘n gerieflike selfsorghuis in Nieuwoudtville vir 4 gaste. Die huis bied privaat verblyf met 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Daar is ‘n dubbelbed in die een slaapkamer en 2 en...

Vanaf
R2 040
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Bokveld Gastehuis is 'n eksklusiewe, historiese kliphuis in Nieuwoudtville oorkant die Neo-Gotiese sandsteenkerk. Die ruim huis bied privaat verblyf vir 6 gaste in 3 kamers wat elk 2 enkelbeddens het. Daar is 2 bad...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

10 Downing Street is 'n lieflike selfsorghuis vir 6 gaste in Nieuwoudtville. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en elke kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkel...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Hierdie manjifieke, oorspronklike sandsteengebou in Nieuwoudtville het 'n hartlike atmosfeer. Ons geskiedenis reik sover terug as 1897 toe Mnr. Watermeyer, die plaaslike landmeter, die eerste nedersettingsbaken hié...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Linda se Dop is in Nieuwoudtville in die Namakwa-distrik. Dié gastehuis is 4,8 km van Hantam Nasionale Botaniese Tuin en 6,3 km van Nieuwoudtville Blomreservaat af. Die gastehuis bied verblyf in 'n elegante kamer ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Neutedop Selfsorg is 'n ruim selfsorghuis vir 6 in Nieuwoudtville. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Lekker lê Selfsorg bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 in aparte eenheide op Heldersig plaas. Die plaas is 1,8 km vanaf Nieuwoudtville, ver genoeg om die stilte te geniet en naby genoeg indien gaste iets in die d...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Hendrikshof en Waenhuis Gastehuis is 2 pragtige, historiese kliphuise wat in Nieuwoudtville geleë is. Gaste kan die Hendrikshof Gastehuis met slaapplek vir 6 mense, of die Waenhuis Gastehuis met slaapplek vir 4 me...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nieuwoudtville, Noord-Kaap

Môreson Gastehuis is in Nieuwoudtville geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy natuur en veldblomme. Dit bied die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe. Die ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za