+38
Selfsorg in Calvinia

Die Kothuisie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rieka S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Vriendelike mense, veilig, ruim, alles wat jy nodig het, is daar. Die eienaars het ons baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Finolia W
1 nag
5.0
Mrt 2026

Extravagantly good. Received the best sales service at any accommodation I have ever visited. Hosts are friendly and with that, when I walked into the unit, it just felt like home. Would highly recommend die Kothuisie for a stressful, long road ahead, turn off to just rest your soul, or even if you and your partner would like to get away from all noise and busyness to just relax and be at peace. 100% will I sleep there again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Die Kothuisie
Dankie, waardeer. Kom kuier gerus weer. Groete

Reta R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderlike ervaring. Gasvryheid. Wat 'n heerlike verrassing en aangename gasheer en -vrou! Dis 'n lafenis in die Karoo. Sal dit enige tyd aanbeveel vir moeë (en kieskeurige) reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Die Kothuisie
Dankie, waardeer. Kom kuier gerus weer.

Christiaan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beste gastehuis in Calvinia. Pragtige gastehuis en ook solank skoon met 5L water en melk. Beskuit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Die Kothuisie
Dankie, Christiaan. Hoop om julle gou weer te sien. Groete

Jacques G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Netjies en skoon. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great value for money. Very pleasant stay. Very pleasant stay with wonderful hosts! Everything we needed and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Als wat 'n mens nodig het, 'n rustigeheid wat die siel laat herlaai. Pragtig, mooi. Verskriklik baie lekker gebly. Yvonne laat 'n mens heel tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Die Kothuisie
Dankie vir die terugvoer. Waardeer. Kom kuier gerus weer. Groete

Marlene E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik rustig en vreugdevol! Dankie. Heerlik! Warm ontvangs en gawe gastehuiseienaars! Alles wat nodig was, was daar en rustig en stil. Heerlik uitgerus en nuwe vriende gemaak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Die Kothuisie
Dankie, waardeer. Groete van Die Kothuisie Calvinia

Lizette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik, privaat met vriendelike ontvangs. Prentjie mooi huisie. Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige, gerieflike huisie met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
Die Kothuisie
Dankie, waardeer die terugvoer. Groete

Johann H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Topklas. Heerlik gebly. Lekker ruim en veilig. Netjies en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek

38 Stasieweg Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAadf82414739c4e87701e43004826a9ee431d3c9e1fbc257c2210ea3142ab29110549d403f063048bdec04ec4fbe0a379210c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 38 Stasieweg Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.469248752289 19.777121250177

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang