+23

Die Kothuisie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Stasieweg Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Kothuisie is 'n bekoorlike, lugversorgde kothuis wat in Calvinia geleë is en gaste knus en gerieflike selfsorgverblyf bied. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Die kothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg wat bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Dit kan gemaklik 2 volwassenes akkommodeer.

Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis het 'n etenstafel met sitplek vir 2.

Komplimentêre WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. 'n Plonspoel is ook beskikbaar.

Sonpanele verskaf rugsteunkrag tydens beurtkrag.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Leanne K
Besigheidsreis
5.0
Als wat 'n mens nodig het, 'n rustigeheid wat die siel laat herlaai. Pragtig, mooi. Verskriklik baie lekker gebly. Yvonne laat 'n mens heel tuis voel.
Nov 2025
Marlene E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik rustig en vreugdevol! Dankie. Heerlik! Warm ontvangs en gawe gastehuiseienaars! Alles wat nodig was, was daar en rustig en stil. Heerlik uitge...
Sien meer
Nov 2025
Lizette H
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, privaat met vriendelike ontvangs. Prentjie mooi huisie. Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige, gerieflike huisie met alles wat nodig is...
Sien meer
Okt 2025
Johann H
Saam met lewensmaat
5.0
Topklas. Heerlik gebly. Lekker ruim en veilig. Netjies en vriendelike diens.
Okt 2025
Johan V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige blyplek met als wat nodig is. Aangename verblyf. Baie netjies. Vriendelike gasheer en -vrou.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 38 Stasieweg Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Kothuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Stasieweg Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0706a674ad7da2e7aabd614e93e44f51bf4e6242f7ac472dd6db07e1ea62298d3d9b5eb1b9cf00e1a0bf6441c596c7bc8f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 38 Stasieweg Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.469248752289 19.777121250177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang