Die Lapa
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oewerzicht Farm Cottages, Krige Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 30)
Beskrywing
Die Lapa is 'n kampeerterrein in Greyton, 'n klein dorpie in die Overberg-gebied van die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat 'n eksklusiewe kampeerervaring soek.
Die privaat kampeerterrein kan 30 kampeerders op 'n slag akkommodeer. Daar is 2 badkamers met storte, en 'n groot lapa met 'n leefarea, kaggel en gemaklike rusbanke.
Kampeerders sal toegang hê tot die kombuis, volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, ketel en mikrogolfoond. Bring asseblief breekware, eetgerei, glasware en kookgerei.
Daar is ook 'n houtvuur-warmbad, braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 185
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Oewerzicht Farm Cottages, Krige Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oewerzicht Farm Cottages, Krige Road, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang