Die Lodge
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Rooipoort, 15 km vanaf Dewetsdorp, 9940, Vrystaat
- Vanaf R6 000 per nag, vir 30 mense
Beskrywing
Die Lodge is 'n selfsorgeenheid in The Wilgers in Jimmie Roos, net 15 km vanaf Dewetsdorp en is geskik vir 30 gaste.
Hierdie verblyf beskik oor 8 slaapkamers in die hoofslaapkamer en daar is 3 houthuise op die perseel. Sekere slaapkamers het enkelbeddens en ander het stapelbeddens. Die kamers is onderskeidelik geskik vir 2, 3 of 4 gaste. Die badkamers het toilette, storte en wasbakke.
Die slaapkamers lei na die oopplan-leefarea wat 'n kombuis en 'n ruim eetarea het. Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, elektriese oond, tweeplaatgasstowe, eetgerei en breekware toegerus. Die hoofleefarea het genoeg sitplek vir gaste om te ontspan en te eet, asook genoeg ruimte buite vir die hele gesin om te geniet.
Gaste mag die 3 avontuurbane in die area gebruik of visvang in die dam op 'n vang-en-vrylaat-basis.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildkyk
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
Ligging
- Plaas Rooipoort, 15 km vanaf Dewetsdorp, 9940, Vrystaat
Sien meer verblyf in Vrystaat
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas Rooipoort, 15 km vanaf Dewetsdorp, 9940, Vrystaat