Die Melkbaai 54
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Burnard Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Die Melkbaai 54 is 'n gemaklik gemeubileerde woonstel in Strand met slaapplek vir 2 gaste.
Die oopplan-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n privaat badkamer met 'n stort oor die bad. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en die sitkamer het 'n TV met beperkte DStv. Die Melkbaai 54 is 'n rookvrye eiendom, en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asseblief daarop dat hierdie woonstel op die tweede verdieping is en via trappe bereik word.
'n Restaurant, sowel as 'n roomyswinkel, is net 'n kort entjie weg, sowel as die strand. Die bekende Friedman en Cohen is om die draai, en Somerset Mall is 5 minute se ry weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is 25 minute weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hannetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 Burnard Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Melkbaai 54 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Burnard Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang