Die Melkbaai 54
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burnardstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Melkbaai 54 is 'n gerieflike woonstel in Strand wat slaapplek vir 2 volwassenes het. Twee kinders kan op matrasse geakkommodeer word.
Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n TV met beperkte DStv. Die Melkbaai 54 is 'n nierook-perseel en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat hierdie woonstel op die tweede verdieping is en via trappe bereik word.
'n Restaurant, sowel as 'n roomyswinkel is net 'n entjie se stap ver, asook die strand. Die bekende Friedman en Cohen is om die draai en Somerset Mall is 5 minute se ry weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is 25 minute weg.
Slaapplek
’n Bespreking by Die Melkbaai 54 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Hannetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 6
Ligging
- Burnardstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Die Melkbaai 54 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burnardstraat 5, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom