Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Die Melkstal

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfonteinplaas 461, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Melkstal bied selfsorg-eenhede op 'n plaas wat 35 minute se ry vanaf Heidelberg in Gauteng geleë is. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, weg van die stadsgewoel.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat geskik is vir 16 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis.

Die perseel het 'n gemeenskaplike betonswemdam en 'n speelarea vir kinders met 'n glybaan, 'n klimraam, klimmuur, klimnet, swaaie en 'n Zipline vir kinder onder 6 jaar. Gaste kan aktiwiteite soos voëlkyk, bergfietsry en stap op die perseel geniet. Die Vaaldam is 15 km ver. Daar is veilige parkeerplek vir voertuie op die perseel en ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Plaasdiere loop vry rond. Let asb. daarop dat daar 'n swak sein is, geen WiFi nie, en slegs 'n TV met DStv in een van die eenhede.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Hendrik A
5.0
Rustige en lekker naweek weg. Ons het baie lekker gebly. Die huis (ons het in die Melkstal huis gebly) het alles wat mens nodig het, met 'n kaggel bin...
Sien meer
Jun 2024
Diedre C
5.0
Wonderlike stilte! Geen of min selfoonopvangs. Het wonderlik gerus! Ek het baie lekker gekuier!
Mrt 2024
Trekker C
Saam met lewensmaat
5.0
Weggesteek, skoon, stil,plaas en baie basies. 'n Basiese houthuisie ideaal vir twee mense om weg te breek van die stad se geraas.
Jan 2023
Marianne M
4.8
Rustig, stil en vredevol. Definitief 'n rustige plek vir ontspan en son sit.
Aug 2024
Engelie O
Gesin met tieners
4.8
Wegbreek na die oopte. Dit was heerlik om oop veld en mielielande om my te sien, net wat ons nodig gehad het. Die Melkstal is lieflik geleë en die pad...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Sarita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rietfonteinplaas 461, Heidelberg, 1438, Gauteng
  • Gaste dink Die Melkstal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietfonteinplaas 461, Heidelberg, 1438, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2HeBiDrdSqtIrbCinYw565ryKPlyVuw8i8CPxAd65HH0hEtOEP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 461 Rietfontein Farm Heidelberg 1438 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.771911959311 28.253240436316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang