Die Melkstal

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Julie 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Die Melkstal bied verblyf aan in selfsorg-eenhede op 'n plaas in privaat besit in Gauteng, net 35 minute se ry van Heidelberg af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van die stadslewe.

Verblyf word aangebied in 2 eenhede wat elk uniek en smaakvol versier is. Die hoofeenheid het 4 slaapkamers en 3 badkamers, 'n goed toegeruste kombuis, groot stoep en privaat braaigeriewe.

Die Bessie-selfsorgeenheid is apart van die hoofhuis en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis wat goed toegerus is. Hierdie eenheid het ook 'n klein stoep.

Gaste is welkom om af te koel in die gemeenskaplike beton swemdam of te gaan voëlkyk of bergfietsry op die plaas. Geen troeteldiere word toegelaat nie en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die Melkstal is ook net 'n kort entjie se ry van die Vaaldam af.

Slaapplek

'n Bespreking by Die Melkstal sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Die Melkstal gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 040 R1 428 per nag (vir 8 mense)

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Julie 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za