8 gaste
2 slaapkamers
7 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10C Hutchinson street, Bloemhof, 2660, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Die Peperboom Gastehuis is 'n selfsorg-houthuisie in Bloemhof, Noordwes, wat 'n intieme wegbreek bied vir paartjies of vriende wat rus en ontspanning in 'n rustige omgewing soek.
Hierdie huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer bied 'n koningingrootte-bed, die tweede is gemeubileer met 2 enkelbeddens, en daar is 'n ekstra slaaparea met 4 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 2 badkamers, een met 'n stort, wasbak en 'n toilet, terwyl die ander uit 'n bad, toilet en wasbak bestaan. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis, aangevul deur 'n eetkamertafel met sitplek vir 8, is volledig gemeubileer met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Gratis WiFi-dienste is beskikbaar.
Buite kan gaste 'n oop boma-area vir vreugdevure en braai, 'n pooltafel en 'n pyltjiebord geniet. Gedurende die warm somersdae wag 'n verfrissende swembad op gaste, wat 'n verjongende blaaskans van die hitte bied.
Die gastehuis is op sonkrag en netwerkkrag aangedryf, en met 5000 liter waterberging sal 'n mens nooit sonder krag of water gelaat word nie.
Veilige parkering word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10C Hutchinson street, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Gaste dink Die Peperboom Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10C Hutchinson street, Bloemhof, 2660, Noordwes
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang