+35
Selfsorg in Bloemhof

Die Peperboom Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook word slegs in die gespesifiseerde area toegelaat; geen rook in kamers nie. Geen oormatige harde musiek nie. Slegs bespreekte gaste word op die perseel toegelaat. Die hek moet te alle tye toe gehou word (die hek sluit nie outomaties nie). Alle fasiliteite word op eie risiko gebruik, en dit bly die gaste se verantwoordelikheid om die veilige gebruik van die fasiliteite vir hul gesinne en hulself te verseker. Vullissakke kan in die motorhuis geplaas word. Indien skoonmaakdienste benodig word, kan dit teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek

10C Hutchinson street, Bloemhof, 2660, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8fe0a292f2578154d9bcc1936da0f9a291e423add0f03131f94702366ec9668662fa6d7587bea750e2895ae9eb0e4aed555?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 8 mense 30 5 1 5 10C Hutchinson street Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.647894737366 25.612649917603
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang