+15
Selfsorg in Boland

Die Plaashuisie

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R318, Farm Sandvlei, Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Plaashuisie is 'n selfsorghuis vir 2 gaste op 'n skaapplaas langs die R318.

Die knus huis beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstofie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetkamertafel met 2 sitplekke geniet word en gaste kan in die leefarea voor die ingeboude braai ontspan.

Die Plaashuisie het ongerepte uitsigte en talle doendinge soos fietsry, stap, en verskeie 4X4-roetes is op die buurplase beskikbaar. Aangesien hierdie 'n werkende plaas is, word troeteldiere nie toegelaat nie.

Daar is talle doendinge in die omgewing soos Montagu se warmwaterbronne wat net 50 km ver is en die Aquila Wildreservaat wat 40 km ver is.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karin H
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful authentic farmhouse. We wish we could have stayed longer. We were welcomed with lovely homemade bread. Thank you so much!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Henko V
Saam met lewensmaat
5.0
Verfrissend. Baie lekker gebly. Rustig, mooi en vredevol.
Sep 2025
Annelize W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Was lekker om bietjie weg te kom en net rustig te wees. Dorina was 'n wonderlike gasvrou en het ons dadelik welkom laat voel. Sy he...
Sien meer
Jun 2025
Kay-ann V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het een nag oorgeslaap op pad deur die Koo-vallei. Die huisie is gerieflik, en ons het die gasvryheid baie waardeer.
Jun 2025
Mari S
Besigheidsreis
4.8
Heerlik warm geslaap met warmkombers, verwarmer in die kamer en warm water. Net geoornag, baie gerieflik.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dorina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off the R318, Farm Sandvlei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Plaashuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Off the R318, Farm Sandvlei, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c31f8f65784adf510d65305905762f3978ff815558e5bbf0f0a79b250e6727dba405696f9731524cec33e7223979e6d8177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Off the R318 Farm Sandvlei 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.597820306419 19.867063164711
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang