Die Plankhuis
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Jan Coetzee Lane, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Die Plankhuis bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Bloemfontein, Vrystaat – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. 'n TV met DStv-kanale is ook in die slaapkamer beskikbaar.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuisie, insluitend 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware.
Buite het gaste toegang tot 'n braai-area – perfek om skemerkelkies te geniet.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Jan Coetzee Lane, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Jan Coetzee Lane, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang