+23

8 gaste

4 slaapkamers

4 beds

4 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Stroebel Street, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Pop Huis is 'n kontemporêre, helder en ruim vakansiehuis met 'n hoë plafon en baie natuurlike lig in Cannon Rocks in die Oos-Kaap. Die stoep spog met 'n pizza-oond en dit is die perfekte plek om lekker saam met geliefdes te ontspan.

Die pragtige huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, maar net 3 van die slaapkamers het en suite-badkamers met storte of baddens. Die vierde badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoeltjies toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n onderdak-houtdek met sitplek, ingeboude braaigeriewe en 'n pizza-oond, asook 'n groot, omheinde tuin. Die strand is net 5 minute se stap ver. Cannon Rocks is 'n fantastiese bestemming met 'n verskeidenheid aktiwiteite soos voetslaan en diepseevisvang.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Sheldon S
5.0
Luuks en gemaklik. Mis die plek al klaar. Wonderlike plek. Verskriklik luuks, gemaklik en vakansievriendelik.
Nov 2024
Hermien D
Gesin met tieners
5.0
Heerlik rustig. Dit was heerlik. Die huisie is perfek uitgelê.
Jul 2024
Clarike H
5.0
Waarde vir jou geld en waarde vir jou siel. Wat 'n lekker plek. Alles was skoon, netjies en bo ons verwagtinge. Beddegoed is altyd 'n groot bekommerni...
Sien meer
Apr 2024
Heleen V
Gesin met tieners
4.8
Pragtige ruim vakansiehuis. Pragtige huis met al die nodige fasiliteite. Beddens en linne slaap heerlik. Lieflike stil en rustige omgewing, stapafstan...
Sien meer
Mrt 2024
Maria-luise N
Gesin met klein kinders
4.4
Recommended. House was great. We missed a bucket and floorcloth for cleaning though. Could have been a bit cleaner on arrival.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dioné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 24 Stroebel Street, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Pop Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

24 Stroebel Street, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabec13da25c14f0440d6c83097b253fcb0d64de8b11c52e799d3343f3068fdec9ac45a264357a6bb7749c7347e9a267da847?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 24 Stroebel Street Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.745630375961 26.550866220238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang