+23

8 gaste

4 slaapkamers

4 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 24 Stroebel Street, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Pop Huis is 'n kontemporêre, helder en ruim vakansiehuis met 'n hoë plafon en baie natuurlike lig in Cannon Rocks in die Oos-Kaap. Die stoep spog met 'n pizza-oond en dit is die perfekte plek om lekker saam met geliefdes te ontspan.

Die pragtige huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed, maar net 3 van die slaapkamers het en suite-badkamers met storte of baddens. Die vierde badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoeltjies toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die leefarea lei na 'n onderdak-houtdek met sitplek, ingeboude braaigeriewe en 'n pizza-oond, asook 'n groot, omheinde tuin. Die strand is net 5 minute se stap ver. Cannon Rocks is 'n fantastiese bestemming met 'n verskeidenheid aktiwiteite soos voetslaan en diepseevisvang.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dioné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 24 Stroebel Street, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
  • Gaste dink Die Pop Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

24 Stroebel Street, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabec13da25c14f0440d6c83097b253fcb0d64de8b11c52e799d3343f3068fdec9ac45a264357a6bb7749c7347e9a267da847?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 24 Stroebel Street Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.745630375961 26.550866220238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang