+19
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gert P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Puik, ek kan dit sterk aanbeveel. Die besoekersboek gee dieselfde getuienis. Ons het baie lekker gebly. Die ontvangs was hartlik en vriendelik - asof ons ou vriende is. Die eenheid is gerieflik en van hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith N
1 nag
5.0
Apr 2026

Warm, friendly, secure. As warm and friendly and helpful as ever. My go-to stopover on route to or from Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Was baie rustig en veilig sal defnitief weer gaan. Ja ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilla L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige, vriendelike gasvrou. Verblyf was aangenaam. Baie lekker gebly, stil, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie goed toegerus, uitstekende diens. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid het alles wat nodig is, plus veilige parkering. Gasvrou het baie moeite gedoen. Ons sal beslis weer by Die Rooi Granaat oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Half way home on the N7. Makes a very pleasant and convenient overnight stop. Not our first stay and certainly will not be our last. Friendly, accommodating hosts in a quiet, secure area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Rustig, en lekker geslaap. Ons het regtig baie lekker gebly by Rooi Granaat. Dit is baie netjies, Skoon en veilig Ek kan dit aanbeveel ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo B
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

Just a pleasure. Very nice. We enjoyed it fully!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magrietha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Bo verwagringe die foto op die webtuiste 100% akkuraat. Ons was so verwelkom dat dit gevoel het asof ons deel is van hulle familie. Dit is skoon, netjies, gasvry, DStv, WiFi en die 3 honde was so vriendelik en liefdevol. Dit is 'n wonderlike plek, net die beste van alles, en die tuin was vir my pragtig. Ons het ons kuier, al was dit net een nag, baie, baie geniet. Die lugversorger het die hitte se knel verlig. Baie sterkte vorentoe en mag die Rooi Granaat uit sy nate bars met smaak. Geen beter plek sal jy kry om te bly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Errol J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pleasant stay. The host was very welcoming and accommodating. The stay was pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Hongerblom Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b7a2d50c7c1d14d8e38335907731ae4dfec6d33602570aa65c3246df78d595d6363790c4cce323f40365282d7eafc47f28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 8 Hongerblom Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.603963794903 18.736873550939
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang