LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Die Rooi Granaat | LekkeSlaap
+18

Die Rooi Granaat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Die eenheid is nie volledig toegerus vir selfsorg nie, maar daar is wel verhit- en eetgeriewe.
Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Neem asb. kennis dat die eienaars op die perseel bly.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hongerblomstraat 8, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsgW90G7skMxCcLJLjOHTgQ5bAYOEjAfwb9ei559a0HCi4Q79Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 8 Hongerblom Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.603963794903 18.736873550939
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!