+19
Selfsorg in Vanrhynsdorp

Die Rooi Granaat

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Hongerblom Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Rooi Granaat is 'n gerieflike eenheid in Vanrhynsdorp. Dit is die ideale oornagplekkie tydens die blommeseisoen.

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid het ook 'n TV met DStv.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Vanrhynsdorp is op die blomroete geleë en ná 'n goeie winterreën tussen Augustus en September is dié area met veldblomme bedek. Gaste kan die Latskay Radiomuseum of die Kokerboom Kwekery besoek.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gert P
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, ek kan dit sterk aanbeveel. Die besoekersboek gee dieselfde getuienis. Ons het baie lekker gebly. Die ontvangs was hartlik en vriendelik - asof ...
Sien meer
Mei 2026
Keith N
5.0
Warm, friendly, secure. As warm and friendly and helpful as ever. My go-to stopover on route to or from Cape Town.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Charl B
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie rustig en veilig sal defnitief weer gaan. Ja ons het baie lekker gebly.
Apr 2026
Tilla L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, vriendelike gasvrou. Verblyf was aangenaam. Baie lekker gebly, stil, rustig en veilig.
Mrt 2026
Dawid K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed toegerus, uitstekende diens. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid het alles wat nodig is, plus veilige parkering. Gasvrou het baie moeite ...
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 8 Hongerblom Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Rooi Granaat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Hongerblom Street, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4b7a2d50c7c1d14d8e38335907731ae4dfec6d33602570aa65c3246df78d595d6363790c4cce323f40365282d7eafc47f28?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 120 5 1 5 8 Hongerblom Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.603963794903 18.736873550939
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang