Die Seeboer
6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - 25 Twist Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Die Seeboer is 'n vakansiehuis wat selfsorgverblyf in Pearly Beach bied. Die eiendom het 'n pragtige see-uitsig en is lekker naby die strand.
Die huis bied slaapplek aan 5 volwassenes en 'n kind en beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed sowel as 'n matras wat slegs vir 'n kind geskik is, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. 'n Buitestort en toilet is reg buite die huis beskikbaar. Linne word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek op die perseel en buitebraaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 25 Twist Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Twist Street, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang