Beskrywing
Dié kamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en lugversorging. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Handdoeke en linne word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie en oond, 'n yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met 18 DStv-kanale is beskikbaar en die kamer het 'n privaat ingang van die stoep af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Rook word nie in die kamers toegelaat nie, elke kamer het sitplek voor met asbakke waar gaste kan rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Handdoeke en linne word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie en oond, 'n yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met 18 DStv-kanale is beskikbaar en die kamer het 'n privaat ingang van die stoep af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Rook word nie in die kamers toegelaat nie, elke kamer het sitplek voor met asbakke waar gaste kan rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is ideaal vir 'n gesin en het lugversorging, 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Handdoeke en linne word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie en oond, 'n yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met 18 DStv-kanale is beskikbaar en die kamer het 'n privaat ingang van die stoep af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Rook word nie in die kamers toegelaat nie, elke kamer het sitplek voor met asbakke waar gaste kan rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is gemaklik gemeubileer vir 'n gesin en het lugversorging. Dit beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Handdoeke en linne word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie en oond, 'n yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met 18 DStv-kanale is beskikbaar en die kamer het 'n privaat ingang van die stoep af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Rook word nie in die kamers toegelaat nie, elke kamer het sitplek voor met asbakke waar gaste kan rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié gesinskamer het lugversorging en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Handdoeke en linne word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstofie en oond, 'n yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met 18 DStv-kanale is beskikbaar en die kamer het 'n privaat ingang van die stoep af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Rook word nie in die kamers toegelaat nie, elke kamer het sitplek voor met asbakke waar gaste kan rook.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Doornhoek, Tzaneen, 0850, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang