Pick your preferred language

English

Afrikaans

+10

3 gaste

0 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Strydom Street, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Stoor is in Upington geleë en is 'n gerieflike woonstel met 'n aparte ingang. Dit is ideaal geleë om in die behoeftes van sakereisigers en vakansiegangers te voorsien.

Dié woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 3 gaste. Die oopplan-uitleg het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe en is met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi en 'n TV is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot hul eie privaat stoep en veilige parkeerplek op die perseel. Die eenheid is naby verskeie winkels, hospitale, skole, en restaurante.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Johnathan B
Gesin met tieners
5.0
Lekker plek om die vakansie te begin. Ons het lekker gebly by die stoor. Dit was skoon, in 'n veilige area en gerieflik. Ek sal definitief die stoor a...
Sien meer
Des 2025
June M
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, ruim, mooi en goed ingerig! Uiteindelik! Skoon mooi verblyf in Upington, ek en my man reis gereeld deur Upington en ons is so bly ons het op (D...
Sien meer
Nov 2025
Irene S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, net waarvoor ons daarvoor was voor ons die lang pad gevat het. Ons was net vir een aand daar, maar sal dit beslis aanbeveel. Als wat ons nodig...
Sien meer
Jan 2025
Anneli V
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie kommunikasie met gasheer, netjiese plek. Hoogs aan te beveel! Goed toegeruste kombuis, badkamer en ons het salig geslaap na 11 ure op reis. Dank...
Sien meer
Aug 2025
Marion S
Saam met lewensmaat
4.4
Oulike moderne oornagplek. Baie lekker gebly. Mooi versiering, modern & prakties. Die gasheer het ook aangebied dat ons die braai kan gebruik.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Theo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Strydom Street, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Die Stoor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 3)
Bespreek

3 Strydom Street, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45662a26cf0f458b850194d9bda422f2c436a00ec0dfa62f83620b3f164f6bee0da1acfc6ca4600fea478eec9e109b8dbafd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 3 mense 15 5 1 5 3 Strydom Street Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.44027777713 21.263142815349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang