+20

Die Strandhuis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Sarel Cilliers Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Die Strandhuis bied ideale vakansieverblyf met 'n ouwêreldse sjarme vir diegene wat 'n ontspannende wegbreek in die pragtige Strand soek. Die kamers is ruim en roep nostalgie op vir vakansies by die see van vervloë dae. Die eiendom is sentraal geleë, slegs 400 m van die strand af, wat dit maklik maak vir gaste om rustige wandelings langs die kus te geniet. Hierdie uitnodigende verblyf kombineer gemak en gerief in 'n omgewing wat die tydlose aantrekkingskrag van kuslewe weerspieël.

Die kothuis bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en een-en-'n-half badkamers. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, die tweede slaapkamer is ook ruim en beskik oor 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer is ingerig met 'n driekwartbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort met 'n aparte toilet.

Die eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese breekware, eetgerei, 'n tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, wat in die leefarea strek. Gratis WiFi word voorsien.

Buite het gaste toegang tot braaigeriewe vir ontspanne buite-etes. Veilige parkering op die perseel is agter 'n hek beskikbaar.

Die eiendom is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid geriewe, besienswaardighede en winkelsentrums. Die munisipale swembad is slegs 1.2 km weg, Vergelegen Mediclinic is 4.5 km vanaf die eiendom, en Busamed Privaathospitaal is 2.7 km weg. Hierdie sentrale ligging bied beide gerief en gemak vir gaste wat die ontspanne kusleefstyl van die Strand wil geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hercules Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 48 Sarel Cilliers Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Sarel Cilliers Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5df735c17fa40204e4ba1ac0cf67f1884b984e381cf2258ec11fa02d2e9e287ce5369b71e2c116a696729fb33b6abd3c682e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 48 Sarel Cilliers Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.112181377646 18.82686293373
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang