+49
Gastehuis in Parys

La Belle Guesthouse Parys

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ruan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker plek in Parys. Sal vir seker weer hier gaan bly. Die gastehuis is skoon en alles wat mense nodig het. Bianca is baie vriendelik en laat dit voel soos 'n huis weg van die huis af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenys W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Will certainly book this venue should we return. Very friendly and warm welcome. Room very clean and well appointed. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hlamalani Cecilia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Good memories, remarkable. We really had a nice weekend, the service rendered was superb, the staff and the owner welcomed us with warm hands.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Sal beslis weer van hulle gebruikmaak. Baie lekker gebly. Alles was soos beskryf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

An amazing place! It was a wonderful experience. Clean, neat, tidy and good security and carport parking. Got to use the pool which was great, with the tremendous heat. Room serviced every day. I will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mapuleng L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Marvelous. Had a lovely stay; it was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrianne B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Very clean, comfortable and accommodating. Highly recommended and very helpful with making sure our baby would have a safe night's sleep. Will definitely be back when we are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Absoluut onvergeeflik. Wow wow wow, absoluut 'n stunning plek. Hartlik ontvang en die plekkie is ongelooflik mooi en gerieflik. Baie dankie, dit was die ideale manier om ons vakansie mee af te sluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Skoon, netjies en vriendelike atmosfeer. Voel soos huis. Ons het baie lekker gebly. Diens is baie goed, Bianca is baie vriendelik en hulpvaardig. La Belle is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kedinnetse M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Wonderful. Air conditioning in the room was great, the environment was good, I can recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 186

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R820
15 % AF
R 820 R 697
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R820
15 % AF
R 820 R 697
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R820
15 % AF
R 820 R 697
per nag (plek vir 2)
Bespreek

89 Dolf Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd848c48191cddb76b4aac4d16ae01d8bc0ba401978e45e94db74de9e9ecb8caaad08519cbf786c1c5f85a329826f759a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R697 per nag (plek vir 2) 186 5 1 5 89 Dolf Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.904823350048 27.461979818436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang