+49
Gastehuis in Parys

La Belle Guesthouse Parys

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 181 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
John H
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

An amazing place! It was a wonderful experience. Clean, neat, tidy and good security and carport parking. Got to use the pool which was great, with the tremendous heat. Room serviced every day. I will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mapuleng L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Marvelous. Had a lovely stay; it was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrianne B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Very clean, comfortable and accommodating. Highly recommended and very helpful with making sure our baby would have a safe night's sleep. Will definitely be back when we are in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Absoluut onvergeeflik. Wow wow wow, absoluut 'n stunning plek. Hartlik ontvang en die plekkie is ongelooflik mooi en gerieflik. Baie dankie, dit was die ideale manier om ons vakansie mee af te sluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Skoon, netjies en vriendelike atmosfeer. Voel soos huis. Ons het baie lekker gebly. Diens is baie goed, Bianca is baie vriendelik en hulpvaardig. La Belle is netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kedinnetse M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Wonderful. Air conditioning in the room was great, the environment was good, I can recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie F
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

‘n Gerieflike oornagplek. Ons het een nag hier oorgeslaap op pad terug huis toe van die kus. Die kamer was goed ingerig en skoon met lugversorging. Die badkamer het 'n bad en stort en is lekker ruim. Daar is 'n oulike gemeenskaplike 'stoep' waar mens kan braai en eet en met 'n ekstra yskas. Parkering is veilig. Die plekkie is ook naby aan restaurante en die winkeltjies in die hoofstraat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon B
Kort verblyf
4.2
Feb 2026

Uitstekende waarde vir geld. Alles netjies, funksioneer en silverskoon. Goed ingerig om aan al die basiese behoeftes te voldoen. Verkoeler stil en effektief. Badkamer lekker grootte met goeie beligting as jy vroeg opstaan en laat terugkom. Matras baie ferm. Beddegoed donker. Verkies wit of ligte lakens en duvet in katoen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elize C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasties. Baie netjiese en mooi plek met alles wat ons saam ons klein seun nodig gehad het. Het ons ook geakkommodeer voor inkok tyd. Ons sal hul beslis weer besoek en kan hul ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinnette G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Veilig en netjies. Skoon en modern en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 181

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R820
15 % AF
R 820 R 697
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R820
15 % AF
R 820 R 697
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R820
15 % AF
R 820 R 697
per nag (plek vir 2)
Bespreek

89 Dolf Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd848c48191cddb76b4aac4d16ae01d8bc0ba401978e45e94db74de9e9ecb8caaad08519cbf786c1c5f85a329826f759a42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R697 per nag (plek vir 2) 181 5 1 5 89 Dolf Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.904823350048 27.461979818436

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang