Die Voëlmega
10 gaste
1 slaapkamer
5 beds
1 badkamer
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Langberg, Volksrust, 2470, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Die Voëlmega is op 'n plaas naby Volksrust en bied verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat wil wegbreek van die tegnologie en die gejaag van die alledaagse lewe.
Die verblyf is basies en daar is slaapplek vir tot 10 gaste op 2 dubbelbeddens en 3 stapelbeddens. Die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met genoeg sitplek.
Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Doendinge op die plaas sluit voëlkyk, voetslaan, bergfietsry en visvang by die plaasdam in.
Ligging
- Farm Langberg, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Langberg, Volksrust, 2470, Mpumalanga
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang