Die Weet Jy

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wiehan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustige ontspannende atmosfeer, naby aan die natuur. Verblyf was heerlik in 'n rustige natuurlike atmosfeer met 'n goed toegeruste eenheid met alles wat nodig is. Warmbad is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wickus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklik en mooi. Pragtige huisie geleë in 'n baie mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtig rustig vriendelik. Ons het lekker gebly. Die rustigheid en mooi omgewing het mens herlaai. Die huisie was pragtig ingerig en mens het alles wat jy nodig het, en meer. Afstap na die padstal vir 'n lekker middagete of koffie was net so lekker. Die vreetkoeke doen hulle naam gestand. Jy ry definitief terug met 'n paar lekker stories.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolutely amazing! Absolutely stunning spot! Such gracious hosts willing to go the extra mile and doing it with excellence! So peaceful and private, surrounded by Karoo. Loved every moment! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Een met die natuur. Ons het lekker gebly. Die ligging van die huisie is baie besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Walter F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderlik en rustig. Uitstekende en baie stil en rustige plek, beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wehan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amper off the grid. Ek dink dit was die regte plek na 'n dag of twee op besige paaie. Dit is stil en rustig. Dit breek onmiddellik die gejaagde gevoel. Sal dit weer inwerk op 'n trip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf baie aangenaam te maak. Dis 'n baie oulike huisie wat goed toegerus is met al die nodige. Die huisie was baie netjies en skoon en die hot tub was 'n wenner na 'n lang dag se reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Magic. Very good, but couldn't get hot water for the shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ruan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R339, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12b506a58a245fb8ebf56c6f45eb058d6c586bc72e92e95639e229148dd6b8d12b17ea077b713cb8717a50a9ca145e635151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 R339 Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.639593319024 23.139121407924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang