+41
Selfsorg in Nieuwoudtville

Die Wit Haas & Die Swart Haas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Bo verwagting goed. Baie dankie vir ons wonderlike verblyf by Die Wit Haas. Die plekkie is pragtig, smaakvol ingerig en toegerus met alles wat ’n mens moontlik kan benodig. Ons het besonder lekker gebly – die bed was heerlik gemaklik, die linne van uitstekende gehalte en die elektriese komberse was perfek vir die koue nag. Die kaggel het ’n gesellige atmosfeer geskep en ons het lekker daar ontspan. Die klein, veilige erfie was ideaal vir ons hondjies, wat ook duidelik welkom gevoel het. Die ekstra bederfies vir hulle was ’n besondere en baie gewaardeerde verrassing. Ons kan Die Wit Haas met volle vertroue aanbeveel en sien reeds uit daarna om weer terug te keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas & Die Swart Haas
Hallo Ilse, Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle en die hondjies is altyd welkom. Vriendelike groete

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Lieflike omgewing, heerlik stil!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas & Die Swart Haas
Hallo Francois, Baie dankie vir julle volgehoue ondersteuning. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete

Gert R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly met uitstekende, baie netjiese en aangename verblyf. Uitstekende en baie netjiese verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas & Die Swart Haas
Hallo, Baie dankie vir die mooi terugvoer, julle is altyd welkom. Vriendelike groete

Bryony E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Comfortable, warm and well equipped. The cottage is very well equipped and just what we needed after a long day's drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Miranda
Die Wit Haas & Die Swart Haas
Hi Bryony, Thanks for the lovely review. Glad you enjoyed your stay. Kind regards

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

A good option for an overnight stay. Everything you need is there and the unit was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas & Die Swart Haas
Hallo Johan, Baie dankie, julle is altyd welkom. Vriendelike groete

Piet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Dit was baie stil in Februarie, maar sal 'n goeie blyplek wees in blommetyd. Ja, die plekkie is netjies, goed versorg met nuwe kombuistoerusting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Miranda
Die Wit Haas & Die Swart Haas
Hallo Piet, Julle is altyd baie welkom. Vriendelike groete

Noel E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Highly recommend. Excellent extremely well appointed cottage with everything you could possibly need. Very good quality mattress and linen. Extremely clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas & Die Swart Haas
Hi Noel, Thank you very much. Hope to see you again in future. Kind regards

Bb V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Rustig, mooi, skoon en netjies. Die Wit Haas was alles wat belowe is. Dit was skoon, netjies en het aan alles moontlik gedink. Ons bly graag weer daar en sal dit aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Miranda
Die Wit Haas & Die Swart Haas
Hallo Bb Bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete

Retha D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gasvry en knus. Dit was heerlik en knus. Dankie ook vir gasvryheid teenoor my hondjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Miranda
Die Wit Haas & Die Swart Haas
Hallo Retha, Baie dankie. Julle is altyd welkom en julle hondjie ook. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Miranda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Protea Street, Neutedop Estate, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4613b6d626b30ed137b5e2d998880a5481ca5234da3ff880f8e940d1c3cfcfe64b42864333609d0ddd53c3c48eca37a059b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 Protea Street Neutedop Estate 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.376473902441 19.107396667737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang